Buffer grond teen soute met kompostee!
Buffer grond teen soute met kompostee! Ons hoor by NJ waarom hy besluit het om Ecosoil te nader en hoe die besluit sy boerdery gebaat het. Vir meer inligting kontak vir Niel Ferreira of Jako Pieterse. Niel Ferreira - 067 426 5885 Jako Pieterse - 072 906 1636 https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Kompostee #EcoDelta #BiologieseVoeding #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:05 – Rosyntjieverbouing in Vanrhynsdorp se soutgrond 00:46 – Die uitdagings van rosyntjieproduksie 01:10 – Hoe beïnvloed soutwater en soutneerslae die grond? 01:49 – Waarom Ecosoil as oplossing oorweeg is 01:56 – Hoe werk kompostee in die grond? 02:12 – Die rol van mikrobes in voedingstofbeskikbaarheid 02:41 – Geenbewerking en die behoud van grondgesondheid 03:07 – Organiese teenoor chemiese grondbestuur 03:25 – Produksiekoste en langtermyn-grondgesondheid 03:41 – Ecosoil se benadering tot volhoubare rosyntjieverbouing












Comments
No comments yet. Be the first!