Loading results…
Loading results…
Tagged #bks
5 results
Arme Jan van Riebeeck… nou kry hy selfs die skuld vir bek-en-klouseer. 😅 Maar gelukkig is Jan ’n man met ’n plan. As jy wil registreer as ’n gemagtigde persoon om jou beeste te ent, kan Bloutand jou help om die proses makliker te volg — sommer via WhatsApp of op die web. ✅ Registreer as ’n gemagtigde persoon ✅ Volg die stappe vir enting ✅ Stel die nodige partye in kennis ✅ Kry jou proses reg sonder onnodige gesukkel Stuur **“Hi”** op WhatsApp na 0600 1652 57, of gaan na: www.bloutand.co.za Maak jou registrasie reg en sort jou besigheid uit. #Bloutand #BekEnKlouseer #BKS #Beesboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2026
Boere, as jy wil registreer om authorisation te kry om jou diere te ent, kan jy dit nou deur Bloutand doen. Gaan na [www.bloutand.co.za](http://www.bloutand.co.za), maak jou profiel oop en registreer as ’n authorised person. Jy kan dan jou diere oplaai en die nodige inligting invul om die proses te volg. Bloutand maak dit ook moontlik om die plaaslike veeartse in kennis te stel wanneer jy beplan om te ent — volgens die vereistes en tydlyn wat uiteengesit is. 📌 Onthou: Registreer betyds, maak seker jou diere se inligting is opgelaai, volg die vereistes, en gebruik slegs toepaslike geakkrediteerde entstof met die regte koue ketting. Gaan registreer hier: [www.bloutand.co.za](http://www.bloutand.co.za) #Bloutand #BKS #BekEnKlouseer #VeeBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Aug 2026
Familieboere vorm die ruggraat van Suid-Afrikaanse landbou. Theo van Saai vertel hoe die organisasie boere ondersteun, saamwerk met inisiatiewe soos Lamb Champs, en wat ons kan doen om die verspreiding van BKS te beperk. https://www.saai.org/ https://www.lambchamps.co.za/ #SAAI #LambChamps #BKS #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 May 2026
'n Agtergrond oor BKS en waar ons begin Maart 2026 staan. Willem van Jaarsveld praat met ons by die Farmspace Pro Tour Wes Kaap. Hoe veg julle teen die virus? https://fsprotour.co.za/ #FarmSpace #ProTour #BKS #WesKaap
07 Mar 2026
BKS is op almal se lippe! Willem van Jaarsveld gaan by Pro Tour Paarl met ons gesels oor wat die nuutste op die BKS front is, waar staan ons, hoe lyk die omstandighede en waarheen is ons oppad? Moet nie uitmis op die insiggewende praatjie, 4 Maart by Hoër Landbouskool Boland nie! Kaartjies beskikbaar by www.farmspace-tickets.co.za. #BKS #LandbouPraatjie #ProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Feb 2026