Loading results…
Loading results…
Tagged #clouwmotors
3 results
By C Louw Motors gebruik hul Liqui Moly se produkte om meer waarde aan hulle kliënte te bied. Van die Tornado Gun vir voertuigskoonmaak tot JetClean-toerusting vir "intake- and fuel system" skoonmaak, en selfs toerusting vir outomatiese ratkasoliedienste. Charlie Louw wys hoe hierdie oplossings in die praktyk gebruik word en deel ook sy insigte oor die belangrikheid van ’n skoon inlaatstelsel en waarom die regte onderhoud van ’n outomatiese ratkas nie iets is wat ’n mens sommer moet ignoreer nie. Die regte produkte kan jou toerusting help om daardie ekstra myl te loop! 🌐 www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #CLouwMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Liqui Moly is meer as net olie en smeermiddels 00:55 Charlie Louw se Liqui Moly werkswinkel 01:03 Die klein goedjies wat ’n werkswinkel laat uitstaan 02:03 Skoonmaak van dakke en voertuigsitplekke 02:53 Hoe word gebruikte olie hanteer? 03:18 JetClean: Diesel- en petrolstelsel skoonmaak 04:22 "Intake cleaning" en oliedampe 05:04 Hoe gereeld moet jou "intake" skoongemaak word? 06:33 Outomatiese ratkasoliediens 07:06 Bestaan daar regtig iets soos "lifetime transmission oil"? 07:23 Hoekom ’n volledige ratkasolievervanging belangrik is 09:04 Wanneer moet jy jou ratkasolie vervang? 10:22 Liqui Moly-produkte vir moderne voertuie 11:07 C Louw Motors en Liqui Moly 11:58 Meer as net ’n werkswinkel
15 Aug 2026
C Louw Motors gebruik Liqui Moly-olie op hul kliënte se voertuie, in die werkswinkel én op die plaas. Leer meer oor die belangrikheid van die regte olie vir moderne enjins, die uitdagings van Suid-Afrikaanse toestande en hoekom goedkoper olie nie noodwendig oor die lang termyn goedkoper uitwerk nie. Van moderne dieselenjins en DPF-stelsels tot stof, hitte en lang diensintervalle – Charlie Louw deel sy praktiese ervaring met die gebruik van Liqui Moly-produkte. Want wanneer ’n trekker se enjin ’n groot belegging is, is die vraag dalk nie net: “Wat kos die olie?” nie, maar eerder: “Wat kos dit as ek die verkeerde olie gebruik?” 🌐 www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #CLouwMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoekom C Louw Motors Liqui Moly gebruik 01:04 Liqui Moly-olie vir trekkers 01:45 Is Liqui Moly veilig vir jou trekker se enjin? 02:26 250 of 500 uur diensintervalle? 03:39 Wat gebeur as trekkerolie te lank loop? 04:29 Hoe goeie olie oor tyd afbreek 06:31 Die koste van enjinskade 07:06 Hoekom ’n spesialis-olie belangrik is 08:09 Die regte olie vir Suid-Afrikaanse toestande 09:15 Moderne enjins en hoër druk 10:23 DPF-enjins en die regte oliegradering 10:47 Die waarde van Liqui Moly se kundigheid 11:37 Kwaliteit teenoor prys 12:27 Hoe om olieprestasie te vergelyk 13:06 Is Liqui Moly duurder? 14:15 Wat kos ’n trekker-enjin om te vervang? 15:03 Waar word Liqui Moly-olie vervaardig? 15:37 Charlie Louw se finale aanbeveling 16:09 Dis nie sommer net olie nie
05 Aug 2026
Is Liqui Moly regtig die moeite werd? Charlie Louw van C Louw Motors deel sy praktiese ervaring nadat hy jare lank Toyota Hilux, dieselvoertuie en landboumasjinerie diens. In hierdie video leer jy: ✅ Watter Liqui Moly-produkte hy die meeste aanbeveel ✅ Waarom Ceratec een van sy gunstelinge is �� Hoe dieselbymiddels jou inspuiters beskerm ✅ Of premium enjinolie die ekstra koste werd is ✅ Wenke om jou enjin se leeftyd te verleng Of jy nou 'n Hilux-eienaar, diesel-entoesias of werkswinkel-eienaar is – hierdie video is propvol praktiese raad uit jare se ondervinding. www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #CLouwMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Inleiding: Besoek aan C Louw Motors 00:55 – Wie is C Louw Motors? 01:29 – Toyota-dienste, suspensies en plaasvoertuie 02:33 – Waarom Charlie 'n Liqui Moly VIP-vennoot is 02:49 – Charlie se gunsteling Liqui Moly-produkte 03:32 – Waarom Super Diesel Additive 'n slim belegging is 04:19 – Help dieselbymiddels regtig? 05:22 – Resultate op plaasmasjinerie en spuite 06:47 – Voorkomende instandhouding vs. herstelwerk 07:07 – Intake- en brandstofstelsel skoonmaak 08:22 – Beïnvloed Liqui Moly jou voertuigwaarborg? 09:43 – Produkte wat Charlie daagliks in sy werkswinkel gebruik 11:50 – Waarom Charlie Liqui Moly vertrou 13:20 – Opleiding, tegniese ondersteuning en kliëntediens 14:01 – Duitse gehalte en vervaardiging 14:37 – Is Liqui Moly duur? 15:37 – Sou Charlie Liqui Moly aanbeveel? 16:07 – Afsluiting en wat om volgende te verwag
30 Jun 2026