FarmspaceDis nie sommer net olie nie. Hoekom kies Charlie altyd Liqui Moly?
C Louw Motors gebruik Liqui Moly-olie op hul kliënte se voertuie, in die werkswinkel én op die plaas. Leer meer oor die belangrikheid van die regte olie vir moderne enjins, die uitdagings van Suid-Afrikaanse toestande en hoekom goedkoper olie nie noodwendig oor die lang termyn goedkoper uitwerk nie. Van moderne dieselenjins en DPF-stelsels tot stof, hitte en lang diensintervalle – Charlie Louw deel sy praktiese ervaring met die gebruik van Liqui Moly-produkte. Want wanneer ’n trekker se enjin ’n groot belegging is, is die vraag dalk nie net: “Wat kos die olie?” nie, maar eerder: “Wat kos dit as ek die verkeerde olie gebruik?” 🌐 www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #CLouwMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoekom C Louw Motors Liqui Moly gebruik 01:04 Liqui Moly-olie vir trekkers 01:45 Is Liqui Moly veilig vir jou trekker se enjin? 02:26 250 of 500 uur diensintervalle? 03:39 Wat gebeur as trekkerolie te lank loop? 04:29 Hoe goeie olie oor tyd afbreek 06:31 Die koste van enjinskade 07:06 Hoekom ’n spesialis-olie belangrik is 08:09 Die regte olie vir Suid-Afrikaanse toestande 09:15 Moderne enjins en hoër druk 10:23 DPF-enjins en die regte oliegradering 10:47 Die waarde van Liqui Moly se kundigheid 11:37 Kwaliteit teenoor prys 12:27 Hoe om olieprestasie te vergelyk 13:06 Is Liqui Moly duurder? 14:15 Wat kos ’n trekker-enjin om te vervang? 15:03 Waar word Liqui Moly-olie vervaardig? 15:37 Charlie Louw se finale aanbeveling 16:09 Dis nie sommer net olie nie












Comments
No comments yet. Be the first!