FarmspaceLiqui Moly is meer as net olie en smeermiddels!
By C Louw Motors gebruik hul Liqui Moly se produkte om meer waarde aan hulle kliënte te bied. Van die Tornado Gun vir voertuigskoonmaak tot JetClean-toerusting vir "intake- and fuel system" skoonmaak, en selfs toerusting vir outomatiese ratkasoliedienste. Charlie Louw wys hoe hierdie oplossings in die praktyk gebruik word en deel ook sy insigte oor die belangrikheid van ’n skoon inlaatstelsel en waarom die regte onderhoud van ’n outomatiese ratkas nie iets is wat ’n mens sommer moet ignoreer nie. Die regte produkte kan jou toerusting help om daardie ekstra myl te loop! 🌐 www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #CLouwMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Liqui Moly is meer as net olie en smeermiddels 00:55 Charlie Louw se Liqui Moly werkswinkel 01:03 Die klein goedjies wat ’n werkswinkel laat uitstaan 02:03 Skoonmaak van dakke en voertuigsitplekke 02:53 Hoe word gebruikte olie hanteer? 03:18 JetClean: Diesel- en petrolstelsel skoonmaak 04:22 "Intake cleaning" en oliedampe 05:04 Hoe gereeld moet jou "intake" skoongemaak word? 06:33 Outomatiese ratkasoliediens 07:06 Bestaan daar regtig iets soos "lifetime transmission oil"? 07:23 Hoekom ’n volledige ratkasolievervanging belangrik is 09:04 Wanneer moet jy jou ratkasolie vervang? 10:22 Liqui Moly-produkte vir moderne voertuie 11:07 C Louw Motors en Liqui Moly 11:58 Meer as net ’n werkswinkel












Comments
No comments yet. Be the first!