Loading results…
Loading results…
Tagged #demodag
37 results
EventKom beleef die nuutste tegnologie in aksie! 08:00 - Registrasie 10:00 - Opening 11:00 - Demonstrasies begin R100 ingangsfooi per persoon (braaipakkie ingesluit) Snoepie beskikbaar op die dag Trekking en pryse na die tyd
06 Aug 2026
Amersfoort Demodag by Plaas Springfontein! Kom kyk na die nuutste demonstrasies, ontmoet die span en geniet 'n dag vol landbou-aksie. Regstreekse vermaak deur Moonshine! Kom geniet uitstekende musiek en 'n lekker atmosfeer. Bonus! Jy staan die kans om 'n vakansie vir 4 mense na Marloth Park te wen! #AmersfoortDemodag #PlaasSpringfontein #Landbou #DemoDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Aug 2026
Is jy reg vir 'n dag vol landbou-demonstrasies? Koster Studiegroep Demodag vind 6 Augustus 2026 plaas. 📍 Plaas Wendover, Koster 🕚 Demonstrasies begin om 11:00 🎟️ R100 per persoon (braaipak ingesluit) Kom beleef die nuutste tegnologie in aksie! #KosterStudiegroep #Demodag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Aug 2026
Is jy reg vir Amersfoort Demodag? Van demonstrasies tot die nuutste landboutegnologie, daar is iets vir elke boer om te sien. Moenie hierdie dag misloop nie! 📅 12 Augustus 2026 📍 Plaas Springfontein, Amersfoort Vir meer inligting, besoek: https://amersfoortboeredag.co.za #AmersfoortDemodag #Demodag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jul 2026
Wil jy weet watter ding met oggers jou mielies die beste gaan uitgooi? Maak seker jy mis nie Losberg Studiegroep se Demodag, 27 Mei 2026, nie! Kontak Jan by 072 203 4689 vir meer inligting. https://www.facebook.com/p/Losberg-StudieGroep-100082015702878/ #LosbergStudieGroep #Demodag #Tapkarre #Toerusting #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 May 2026
Watse waarde kan Klein Karoo Saad vir jou in die toekoms toevoeg? Bernard Hoepfner van Agrofors vertel ons meer oor hulle lusern kultivars en hoe KKS se program werk. Gaan kyk ook na al die verskillende saad / produkte opsies wat hulle beskikbaar het op www.agrofors.co.za. #Agrofors #KleinKarooSaad #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Dec 2025
Hoekom is Agrofors die regte lusern om daar by jou in te stoot? Bernard Hoepfner vertel ons meer by Klein Karoo Saad se demodag. Gaan lees ook meer oor die verskillende saad / produkte wat hulle beskikbaar het op www.agrofors.co.za. #Agrofors #KleinKarooSaad #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Nov 2025
FarmSpace Pro Tour is 'n "next level" demodag soos nog nooit tevore nie. Ons het trekkers, mist blowers, drones, bemesting en nog vele meer. Asook onderwerpe soos "die risiko's van bek-en-klouseer" en "die volgende generasie". Slegs 300 kaartjies beskikbaar vanaf R100 by www.farmspace-ticket.co.za #FSProTourPaarl #HoërLandbouskoolBoland #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2025
Agri Arlington Boeredag is amper hier, het jy al jou kaartjie gekoop? https://arlingtonboeredag.co.za #AgriArlingtonBoeredag2025 #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer #Arlington
10 Jul 2025
'n Dag vol aksie word beplan vir die jaar se Agri Arlington Boeredag. Maak seker jy kry vandag nog jou kaartjies op Computicket: Met trost geborg deur CLAAS South Africa. https://arlingtonboeredag.co.za/ #AgriArlingtonBoeredag2025 #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2025
Een van dié beste boeredae wat jy ooit sal bywoon!! FS Pro Tour Schweizer-Reneke, Noord-Wes. Jy kyk na die demo's in die skaduwee, drinkgoed en middagete is op die huis en jy kry 'n Polyhammer verniet. Koop jou kaartjie vandag nog: www.farmspace-ticket.co.za | angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour #NoordWes #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Mar 2025
Ons hou weer 'n Pro Tour, die keer in Noord-Wes by Uurpan Lodge. Ons fokus vir die demodag is semi-droëland en semi-besproeiing. Koop jou kaartjies NOU: www.farmspace-ticket.co.za | angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour #NoordWes #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Mar 2025
AnnGro sit die revolusie in plantvoeding. Kom vind meer uit oor hulle produkte by die FS Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Hulle bied natuurlike krag vir gesonder gewasse en beter oeste aan wat jou boerdery kan transformeer. Bespreek jou kaartjies NOU! *Tickets at www.farmspace-ticket.co.za *angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #AnnGro #FSProTour #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Mar 2025
Kom ontdek hoe Liqui Moly jou enjin laat loop soos nooit tevore nie by die FS Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Hulle het 'n groot reeks produkte wat help met iets van alles. Bespreek jou kaartjies NOU! *Tickets at https://farmspace-ticket.co.za *angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour2025 #LiquiMoly #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Mar 2025
Van Zyl Staalwerke kom spog met hulle implemente by die FS Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Hierdie implemente werk diép!! Kom kyk self. Bespreek jou kaartjies NOU! *Tickets at https://farmspace-ticket.co.za *angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour #VanZyl Staalwerke #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Mar 2025
Right, reg! Jones Masjiene is gerat vir die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Willie Jones nooi julle uit om te gaan kyk wat hulle alles vir jou kan bied. Bespreek jou kaartjies vroegtydig. *Tickets at https://farmspace-ticket.co.za *carissa@farmspace.co.za | 0747010366 #FSProTour #JonesMasjiene #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2025
Hoe stel jy die coulter op jou planter? Danie Bester kom vertel ons hoe by die FS Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Maak nie saak watse planter jy het nie, jy kan jou planter coulters 100% instel. Bespreek jou kaartjies vroegtydig: www.fsprotour.co.za | angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour #DeepwaterTrading #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Feb 2025
Wens jy, jy kan jou oupa of pa bel vir raad? Dra jou brein oor na die volgende generasie met AI. * Tickets at https://farmspace-ticket.co.za - angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour2024 #Saai #Boeredag #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Feb 2025
Raak jou dam se water net weg? Damit kan daarmee help. Kom vind meer uit by FS Pro Tour 11 Maart 2025. Lekker demos en Theo de Jager gaan ons inlig oor grondonteïening en ons gesels meer oor hoe AI in jou boerdery inpas. Bespreek jou kaartjies vroegtydig: www.fsprotour.co.za | angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour #Damit #Boeredag #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Feb 2025
Kom kry jou polyhamer by die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Tyd raak min so bespreek jou kaartjies vroegtydig: www.fsprotour.co.za | angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour #Boeredag #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Feb 2025