0:48
F
FarmspaceIs jy reg vir 'n dag vol landbou-demonstrasies?
Is jy reg vir 'n dag vol landbou-demonstrasies? Koster Studiegroep Demodag vind 6 Augustus 2026 plaas. 📍 Plaas Wendover, Koster 🕚 Demonstrasies begin om 11:00 🎟️ R100 per persoon (braaipak ingesluit) Kom beleef die nuutste tegnologie in aksie! #KosterStudiegroep #Demodag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!