Loading results…
Loading results…
Tagged #fimaks
9 results
By die FS Pro Tour Vrystaat gesels ons met Wessel de Bruyn van JBH Agri, 'n span wat nie net voermengers verkoop nie, maar dit ook elke dag op hul eie plaas gebruik. Hy verduidelik: • Waarom baie voerkrale en melkprodusente 'n vertikale menger verkies • Wanneer 'n horisontale menger beter werk • Hoe 'n hele rondebaal binne ongeveer 15 minute verwerk kan word • Die Massey Ferguson-trekkerreeks wat JBH Agri aanbied 🌐 www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #MasseyFergusonSA #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro – Ontmoet JBH Agri 00:30 JBH Agri boer self met hul toerusting 00:52 Die 12m³ vertikale voermenger 01:22 Hoe 'n hele rondebaal verwerk word 01:50 Selflaaistelsel verduidelik 02:12 Beskikbare groottes 02:43 Vertikale vs horisontale voermengers 03:18 Massey Ferguson-trekkerreeks 04:01 Slot
17 Jul 2026
Hoe kan FiMAKS jou voerverwerking verbeter? FiMAKS deur JBH Agri is by FS Pro Tour Kroonstad en gaan hul voerverwerkingstoerusting in aksie wys. Moenie hierdie demonstrasie misloop nie en sien self wat FiMAKS bied. Gaan na https://farmspace-ticket.co.za/ om jou kaartjie te kry! Vir meer inlgiting gaan na: https://jbhagri.co.za/ #FiMAKS #JBHAgri #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Hoe kan jy arbeid bespaar en voervermorsing verminder? Die FiMAKS-voermenger is bekend vir sy konstruksie en duursaamheid, spesiale skroef- en snyontwerp, lae kragvereiste en homogene mengvermoë! Maak seker jy kontak JBH Agri om joune te kry. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Voermenger #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jul 2026
Moet nie met kuilvoer en mengverhoudings sukkel nie! Die FiMAKS-voermenger deur JBH Agri sorteer dit sommer vinnig vir jou uit. Maak 'n draai by die FS Pro Tour Vrystaat, 15 Julie 2026, te Kroonstad om meer te leer. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Voermenger #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jun 2026
'n Nuwe toetrede tot die mark - Fimaks! Hoekom het JBH Agri besluit om hierdie baler in te bring en wat lê in hierdie "brand"? Rocco Botha vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026. www.jbhagri.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
Hoekom die Fimaks RB170 "variable chamber" baler? Zied Hachicha vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026 wat hierdie baler alles vir jou kan gee. www.jbhagri.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
Hoekom moet jy die Fimaks RB170-baler oorweeg? JBH Agri kom wys vir jou hierdie masjien 28 Januarie by die FarmSpace Baler Challenge 2026! Dit is gemaak vir doeltreffende, deurlopende en professionele baalwerk. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jan 2026
Wie is FiMAKS en watter waarde voeg hulle vir die boere toe? Ons hoor by Zied Hachicha op Agritechnica 2025. Of jy nou beeste wil voer, hooi baal of mis strooi, hulle het die implement vir jou. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025
Sukkel jy met jou kuilvoer en meng verhoudings? Ons weet dit is 'n kuns om dit reg te kry. Zak Slabbert vertel ons meer hoe die FiMAKS voermenger verskaf deur JBH Agri sy boerdery bevoordeel het. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Voermenger #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2025