FarmspaceElke happie is dieselfde - dit is hoekom 'n vertikale voermenger werk! JBH Agri wys hoe.
By die FS Pro Tour Vrystaat gesels ons met Wessel de Bruyn van JBH Agri, 'n span wat nie net voermengers verkoop nie, maar dit ook elke dag op hul eie plaas gebruik. Hy verduidelik: • Waarom baie voerkrale en melkprodusente 'n vertikale menger verkies • Wanneer 'n horisontale menger beter werk • Hoe 'n hele rondebaal binne ongeveer 15 minute verwerk kan word • Die Massey Ferguson-trekkerreeks wat JBH Agri aanbied 🌐 www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #MasseyFergusonSA #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro – Ontmoet JBH Agri 00:30 JBH Agri boer self met hul toerusting 00:52 Die 12m³ vertikale voermenger 01:22 Hoe 'n hele rondebaal verwerk word 01:50 Selflaaistelsel verduidelik 02:12 Beskikbare groottes 02:43 Vertikale vs horisontale voermengers 03:18 Massey Ferguson-trekkerreeks 04:01 Slot












Comments
No comments yet. Be the first!