8:06
FarmspaceVan voer meng tot kunsmis strooi, JBH Agri het ’n plan vir die werk.
Van voer meng tot kunsmis strooi, JBH Agri het ’n plan vir die werk. Ons gesels met Bertus van JBH Agri by NAMPO Kaap oor van hul toerusting, onder andere die Fimaks-voermenger, TAFE-trekkers en die 1000ℓ dubbel-skyf kunsmisstrooier, met ’n nader kyk na wat elkeen op die plaas bied. Ontdek meer van JBH Agri se reeks by https://jbhagri.co.za/ #JBHAgri #NAMPOKaap #TAFE #Fimaks #Landboutoerusting #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!