Loading results…
Loading results…
Tagged #graanhantering
3 results
Ons besoek Janus naby Hoopstad, waar ’n Union Engineering 100 ton-sif help om tred te hou met die tempo van ’n moderne stroopproses. Janus verduidelik waarom hy van sy ou rolsif na die Union-sif oorgeskakel het, hoe hy sojabone skoonmaak van wilde lusern en groen peule, en hoe die sif ook kan help wanneer mieliegraad ’n uitdaging raak. Een van die groot voordele? Mobiliteit. Hy kan dieselfde sif tussen sy drie siloterreine skuif en dit selfs land toe neem om sojabone direk tydens stroop skoon te maak. Volgens Janus is dit soos ’n silo of ’n TLB: eers wanneer jy hom het, besef jy hoeveel waarde hy tot die boerdery toevoeg. Besoek www.unionengineering.co.za/ vir meer inligting. #UnionEngineering #Graansif #Graanhantering #Landbou #Boerdery #Sojabone #Mielies 00:00 – Union Engineering 100 ton-sif naby Hoopstad 00:46 – Janus se boerdery en gewasse 01:20 – Waarom die ou rolsif vervang is 02:16 – Waarom sojabone gesif word 03:54 – Groen peule en probleme in silo’s 04:25 – Mielies sif en graad verbeter 05:48 – Hoe die mobiele sif in die stroopproses werk 06:08 – Kapasiteit van tot 100 ton per uur 07:05 – Een sif vir drie siloterreine 07:28 – Sif direk op die land 08:04 – Wanneer Johannes mielies sif 09:28 – Die waarde wat ’n sif tot die plaas toevoeg 10:24 – “’n Silo, ’n TLB en ’n Union-sif” 10:43 – Meer waarde op die plaas behou
16 Aug 2026
Wat maak Union Engineering se 100 ton graansif uniek? Johan vertel meer oor die 100 ton graansif, hoe die siwwe maklik verwissel kan word en watter opsies beskikbaar is om by verskillende behoeftes te pas. Union Engineering bied tans ook 'n promosie op hul modelle. Vir meer inligting gaan na:: https://unionengineering.co.za #UnionEngineering #Graansif #Graanhantering #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2026
Barry Coetzee vertel hoe sy Union Engineering graansif gehelp het om mielies én sojabone skoon te sif, siektebesmette materiaal uit te haal en meer waarde uit sy oes te kry. In hierdie video gesels ons oor: *waarom hy van 'n rolsif na 'n Union Engineering sif oorgeskakel het *hoe die siwe binne minute verwissel kan word *hoe hy skoner mielies en sojabone lewer *waarom vragte minder teruggestuur word *en hoekom hy glo die sif betaal homself binne een seisoen terug. www.unionengineering.co.za #UnionEngineering #GraanSif #Graanhantering #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoekom moet jy graan sif? 00:24 Barry Coetzee se boerdery 00:53 Waarom hy Union Engineering gekies het 01:13 Groot voordele van die sif 01:47 Mielies sif vir beter benutting 02:07 Sojabone skoon sif 02:46 Van onverkoopbaar na Graad 1 03:26 Kapasiteit en werkverrigting 04:11 Hoe die sif werk 04:49 Maklik om te skuif 05:14 Betaal die sif homself terug? 05:42 Verdere uitbreidings 06:17 Is dit die belegging werd? 06:27 Finale raad
17 Jul 2026