F
FarmspaceWat gebeur met jou graan nadat dit van die land af kom?
Wat gebeur met jou graan nadat dit van die land af kom? By AGI by NAMPO Kaap gaan dit oor die volgende belangrike stap, om graan veilig te hanteer, berg en bestuur. Van silos tot volledige graanhanteringsoplossings, die regte infrastruktuur maak ’n groot verskil wanneer die oes van die land af kom. Want ’n goeie oes verdien ’n goeie plan nadat dit gestroop is. #AGI #NAMPOKaap #Graanhantering #Graanberging #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!