Minder vragte terug, skoner graan: Barry Coetzee se Union Engineering-ervaring.
Barry Coetzee vertel hoe sy Union Engineering graansif gehelp het om mielies én sojabone skoon te sif, siektebesmette materiaal uit te haal en meer waarde uit sy oes te kry. In hierdie video gesels ons oor: *waarom hy van 'n rolsif na 'n Union Engineering sif oorgeskakel het *hoe die siwe binne minute verwissel kan word *hoe hy skoner mielies en sojabone lewer *waarom vragte minder teruggestuur word *en hoekom hy glo die sif betaal homself binne een seisoen terug. www.unionengineering.co.za #UnionEngineering #GraanSif #Graanhantering #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoekom moet jy graan sif? 00:24 Barry Coetzee se boerdery 00:53 Waarom hy Union Engineering gekies het 01:13 Groot voordele van die sif 01:47 Mielies sif vir beter benutting 02:07 Sojabone skoon sif 02:46 Van onverkoopbaar na Graad 1 03:26 Kapasiteit en werkverrigting 04:11 Hoe die sif werk 04:49 Maklik om te skuif 05:14 Betaal die sif homself terug? 05:42 Verdere uitbreidings 06:17 Is dit die belegging werd? 06:27 Finale raad












Comments
No comments yet. Be the first!