Loading results…
Loading results…
Tagged #graansif
5 results
Wat maak Union Engineering se 100 ton graansif uniek? Johan vertel meer oor die 100 ton graansif, hoe die siwwe maklik verwissel kan word en watter opsies beskikbaar is om by verskillende behoeftes te pas. Union Engineering bied tans ook 'n promosie op hul modelle. Vir meer inligting gaan na:: https://unionengineering.co.za #UnionEngineering #Graansif #Graanhantering #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2026
Union Engineering se Union 1812 wys hoe hoëfrekwensie vibrasie, lae onderhoud en 'n mobiele ontwerp graansifwerk vinniger en eenvoudiger maak. In hierdie FarmSpace Pro Tour-demo verduidelik Johan: *Hoe die hoëfrekwensie gravitasie-sif werk *Waarom dit minder onderhoud verg *Hoe vinnig die siwe verwissel kan word *Die verskil tussen mobiele en statiese modelle *Watter gewasse daarmee gesif kan word www.unionengineering.co.za #UnionEngineering #Graansif #FarmSpaceProTour #Vrystaat #FarmSpace #onspraatboer 00:00 Inleiding 00:21 Watter tipe sif is dit? 00:35 Hoe werk die hoëfrekwensie gravitasie-sif? 01:22 Mobiele Union 1812 bekendgestel 02:08 Hoe werk die draaibare uitlaaiers? 02:30 Waarom kies boere hierdie sif? 03:10 Lae onderhoud en robuuste ontwerp 03:39 Hoe maklik verander jy die siwwe? 04:06 Watter gewasse kan gesif word? 04:23 Beskikbare modelle 04:56 Afsluiting
17 Jul 2026
Barry Coetzee vertel hoe sy Union Engineering graansif gehelp het om mielies én sojabone skoon te sif, siektebesmette materiaal uit te haal en meer waarde uit sy oes te kry. In hierdie video gesels ons oor: *waarom hy van 'n rolsif na 'n Union Engineering sif oorgeskakel het *hoe die siwe binne minute verwissel kan word *hoe hy skoner mielies en sojabone lewer *waarom vragte minder teruggestuur word *en hoekom hy glo die sif betaal homself binne een seisoen terug. www.unionengineering.co.za #UnionEngineering #GraanSif #Graanhantering #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoekom moet jy graan sif? 00:24 Barry Coetzee se boerdery 00:53 Waarom hy Union Engineering gekies het 01:13 Groot voordele van die sif 01:47 Mielies sif vir beter benutting 02:07 Sojabone skoon sif 02:46 Van onverkoopbaar na Graad 1 03:26 Kapasiteit en werkverrigting 04:11 Hoe die sif werk 04:49 Maklik om te skuif 05:14 Betaal die sif homself terug? 05:42 Verdere uitbreidings 06:17 Is dit die belegging werd? 06:27 Finale raad
17 Jul 2026
Soek jy ’n beter "Return On Investment" op jou graad wanneer dit by sifprosesse kom? Johan van Union Engineering deel insigte oor hul vibrasie-siwwe én hul nuwe augers vir graandamme en sak-silo’s. Besoek www.unionengineering.co.za vir meer inligting. #UnionEngineering #GraanSif #Auger #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Nov 2025
Beplan jy om volgende jaar 'n graan sif te kry? Wil jy een vir 'n GROOT winskoop optel? Johan van Union Engineering vertel ons meer van hulle Black Friday special wat SLEGS die week beskikbaar is! Tot voorraad hou. Kontak vir Johan by 079 813 1780 vir meer inligting. #UnionEngineering #GraanSif #BlackFriday #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Nov 2025