Waarom kies boere dié hoëfrekwensie graansif? Johan van Union Engineering vertel ons by FS Pro Tour.
Union Engineering se Union 1812 wys hoe hoëfrekwensie vibrasie, lae onderhoud en 'n mobiele ontwerp graansifwerk vinniger en eenvoudiger maak. In hierdie FarmSpace Pro Tour-demo verduidelik Johan: *Hoe die hoëfrekwensie gravitasie-sif werk *Waarom dit minder onderhoud verg *Hoe vinnig die siwe verwissel kan word *Die verskil tussen mobiele en statiese modelle *Watter gewasse daarmee gesif kan word www.unionengineering.co.za #UnionEngineering #Graansif #FarmSpaceProTour #Vrystaat #FarmSpace #onspraatboer 00:00 Inleiding 00:21 Watter tipe sif is dit? 00:35 Hoe werk die hoëfrekwensie gravitasie-sif? 01:22 Mobiele Union 1812 bekendgestel 02:08 Hoe werk die draaibare uitlaaiers? 02:30 Waarom kies boere hierdie sif? 03:10 Lae onderhoud en robuuste ontwerp 03:39 Hoe maklik verander jy die siwwe? 04:06 Watter gewasse kan gesif word? 04:23 Beskikbare modelle 04:56 Afsluiting












Comments
No comments yet. Be the first!