Loading results…
Loading results…
Tagged #jbhagri
26 results
By die FS Pro Tour Vrystaat gesels ons met Wessel de Bruyn van JBH Agri, 'n span wat nie net voermengers verkoop nie, maar dit ook elke dag op hul eie plaas gebruik. Hy verduidelik: • Waarom baie voerkrale en melkprodusente 'n vertikale menger verkies • Wanneer 'n horisontale menger beter werk • Hoe 'n hele rondebaal binne ongeveer 15 minute verwerk kan word • Die Massey Ferguson-trekkerreeks wat JBH Agri aanbied 🌐 www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #MasseyFergusonSA #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro – Ontmoet JBH Agri 00:30 JBH Agri boer self met hul toerusting 00:52 Die 12m³ vertikale voermenger 01:22 Hoe 'n hele rondebaal verwerk word 01:50 Selflaaistelsel verduidelik 02:12 Beskikbare groottes 02:43 Vertikale vs horisontale voermengers 03:18 Massey Ferguson-trekkerreeks 04:01 Slot
17 Jul 2026
Hoe kan FiMAKS jou voerverwerking verbeter? FiMAKS deur JBH Agri is by FS Pro Tour Kroonstad en gaan hul voerverwerkingstoerusting in aksie wys. Moenie hierdie demonstrasie misloop nie en sien self wat FiMAKS bied. Gaan na https://farmspace-ticket.co.za/ om jou kaartjie te kry! Vir meer inlgiting gaan na: https://jbhagri.co.za/ #FiMAKS #JBHAgri #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Hoe kan jy arbeid bespaar en voervermorsing verminder? Die FiMAKS-voermenger is bekend vir sy konstruksie en duursaamheid, spesiale skroef- en snyontwerp, lae kragvereiste en homogene mengvermoë! Maak seker jy kontak JBH Agri om joune te kry. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Voermenger #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jul 2026
Moet nie met kuilvoer en mengverhoudings sukkel nie! Die FiMAKS-voermenger deur JBH Agri sorteer dit sommer vinnig vir jou uit. Maak 'n draai by die FS Pro Tour Vrystaat, 15 Julie 2026, te Kroonstad om meer te leer. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Voermenger #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jun 2026
JBH Agri het so 'n groot reeks van toerusting by hulle stalletjie op Nampo 2026, ek weet nie eers waar om te begin nie. Pieter wys my van 'n kant af wat hier is. https://jbhagri.co.za/ #JBHAgri #LandbouToerusting #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
Graan pryse is nie goed nie en jy soek oplossings - dan moet jy by JBH Agri by NAMPO 2026 stop. Pieter Scholtz vertel ons meer wat hulle alles vir jou op hul standplaas: A5 gaan hê. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #Trekkers #Toerusting #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Apr 2026
Prakties en effektief - die perfekte kombinasie. Wat bied die TAFE-trekker jou aan? En wat maak die Ikapa Vicar-spuitmasjien spesiaal? Neels en Bertus verduidelik. https://ikapatrading.co.za/ #Ikapa #TAFE #JBHAgri #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Mar 2026
Kry jou Massey Ferguson by JBH Agri! Hulle het 'n ander uitgangspunt, lewer uitstekende diens en gaan uit daarop om waarde tot jou boerdery toe te voeg. Kontak Rocco by 076 205 5116 vir meer inligting of besoek www.jbhagri.co.za #JBHAgri #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Feb 2026
'n Nuwe toetrede tot die mark - Fimaks! Hoekom het JBH Agri besluit om hierdie baler in te bring en wat lê in hierdie "brand"? Rocco Botha vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026. www.jbhagri.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
Hoekom die Fimaks RB170 "variable chamber" baler? Zied Hachicha vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026 wat hierdie baler alles vir jou kan gee. www.jbhagri.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
Hoekom moet jy die Fimaks RB170-baler oorweeg? JBH Agri kom wys vir jou hierdie masjien 28 Januarie by die FarmSpace Baler Challenge 2026! Dit is gemaak vir doeltreffende, deurlopende en professionele baalwerk. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jan 2026
Hoe lyk TAFE presies en het hulle iets vir jou? R Muralli Krishnan vertel ons meer by Agritechnica 2025. Die tye is rof partykeer so as jy in die mark is, hulle bied al vir 65 jaar die "complete solution" en weet jy is beskermd. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #TAFE #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025
Wie is FiMAKS en watter waarde voeg hulle vir die boere toe? Ons hoor by Zied Hachicha op Agritechnica 2025. Of jy nou beeste wil voer, hooi baal of mis strooi, hulle het die implement vir jou. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025
Hoe kan jy jou wingerde en boorde meer doeltreffend bestuur? By die FarmSpace Pro-Tour in Paarl wys Bertus Scheepers van JBH Agri die krag van die TAFE 6515 trekker, terwyl Neels Thiart van IKAPA meer vertel oor die Vicar Compact 1500 spuit. https://ikapatrading.co.za/index.php #IKAPA #JBHAgri #TAFE6515 #VicarCompact1500 #ProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2025
Sukkel jy met jou kuilvoer en meng verhoudings? Ons weet dit is 'n kuns om dit reg te kry. Zak Slabbert vertel ons meer hoe die FiMAKS voermenger verskaf deur JBH Agri sy boerdery bevoordeel het. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Voermenger #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2025
Weet jy watter toerusting JBH Agri alles het op Nampo 2025? Hulle groep het in die afgelope paar jaar ontpop. TAFE, FiMAKS, SEM, Horsch, AgroMasz ... kom draai hier en gesels met die manne. https://jbhagri.co.za/ #JBHAgri #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
JBH Agri – Die oplossing vir jou Boerdery probleme by Nampo 2025! Of jy nou ’n trekker, planter, baler, voermenger of bossieslaner soek – JBH Agri het dit alles en nog meer by hul stalletjie. Kom loer in voor jy die biertent tref – jy gaan nie spyt wees nie! https://jbhagri.co.za/ #Nampo2025 #JBHAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2025
Rocco Botha - Hoekom moet jy skuif na Massey Ferguson? Brandstof! Brandstof! Brandstof! www.mflichtenburg.co.za #AGCO #MasseyFerguson #JBHAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2024
Die Massey Ferguson toer neem ons bietjie Lichtenburg toe. Rocco gesels oor JBH Agri se storie, hulle pad met Massey Ferguson. Hulle is vreeslik trots op hulle besigheid en ons stap bietjie saam hom deur. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.mflichtenburg.co.za of skakel 076 205 5116. #AGCO #MasseyFerguson #JBHAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2024
JBH Agri Tapkar by die Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.jbhagri.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #JBHAgri #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2024