Loading results…
Loading results…
Tagged #kunsmis
26 results
River Valley Farm in KZN het met swak grond begin en ’n ander roete gekies: bou die grondbiologie, voed die mikrobes en gebruik ’n geïntegreerde benadering tot plantvoeding. Hilton Allan vertel waarom Atlas ’n kernrol in hul stelsel speel, hoe hulle dit in die grond inkorporeer en waarom kwaliteit, raklewe en oesbare opbrengs per hektaar vir hom belangriker is as om net na insetprys te kyk. Produseer grond vir die langtermyn! 🌐 www.atlasorganic.co.za #AtlasOrganic #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 River Valley Farm en intensiewe groenteproduksie 01:09 Van swak grond na ’n biologiese benadering 01:45 Waarom hulle Atlas begin gebruik het 02:00 Biologiese vs konvensionele bemesting 03:21 Erdwurms, swamme en grondbiologie keer terug 04:26 Minder harde chemie en ’n gebalanseerde stelsel 05:08 Hoekom net organies nie altyd winsgewend is nie 07:08 Hoe Atlas op die plaas toegedien word 08:17 Toerusting aangepas rondom die bemestingstelsel 08:43 Wat gebeur as jy teruggaan na gewone kunsmis? 10:33 Waarom mikrobes ook vir konvensionele boerdery saak maak 10:55 Grondverbouing vs hidroponika 12:44 Kan hulle dieselfde kwaliteit sonder Atlas produseer? 13:09 Die werklike voordeel: kwaliteit, raklewe en oesbare opbrengs
14 Oct 2026
ArticleBontera wys hoe beter wortelsonebestuur, grondbiologie en voedingstofbenutting boere kan help om meer waarde uit bestaande kunsmis te ontlok.
28 Sept 2026
Moenie slaap nie! 35% Afslag op MGP tot 30 September 2026. Direk van die fabriek! T&C Geld. https://maxgrowplus.co.za/ Max Grow Plus #Kunsmis #Blaarvoeding #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Sept 2026
ArticleStygende kunsmispryse en dun graanmarges dwing produsente om mis en kunsmis slimmer te kombineer om 2027 se winsgewendheid te beskerm.
07 Sept 2026
Is jy bekommerd oor jou 'topdress' bemesting op koring? MaxGrowPlus is dalk net die oplossing. https://maxgrowplus.co.za/ #MaxGrowPlus #Bemesting #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 May 2026
Werk MaxGrowPlus se kunsmis regtig op sonneblomme? Ons is hier naby Bothaville. Kyk die verskil tussen sonneblomme wat met die Starter Pack gespuit is en dié wat nie! https://maxgrowplus.co.za/ #MaxGrowPlus #Kunsmis #Sonneblomme #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Apr 2026
Ons is by Droëland en spuit twee MaxGrowPlus bespuitings op mielies. Ons het MPK en die starter pack kunsmis gespuit. Kom kyk die verskil. https://maxgrowplus.co.za/ #MaxGrowPlus #Mielies #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Apr 2026
Is jy opsoek na n kunsmis produk wat n groot verskil gaan maak op jou gewasse teen n goeie prys? Marickus vertel ons meer oor hulle MaxGrowPlus kunsmis by die FarmSpace Pro Tour Paarl 2026. https://maxgrowplus.co.za/ #MaxGrowPlus #Kunsmis #FSProTour2026 #OnsPraatBoer
01 Apr 2026
Hoekom is VS Agri die maatskappy vir jou? Pienaar Botha vertel ons meer wat VS Agri vir hom in sy boerdery beteken en/of dit werklik 'n maatskappy is met wie jy besigheid kan doen. Maak seker jy kom met hulle in kontak! www.vsagri.co.za #VSAgri #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Feb 2026
Hoe hou jy jou boerdery winsgewend? Jannie Reyneke vertel ons meer hoekom hy by VS Agri besigheid doen en watter waarde hulle tot sy boerdery toe gevoeg het. Doen wat gedoen moet word, wanneer dit gedoen moet word, met die regte mense rondom jou! www.vsagri.co.za #VSAgri #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jan 2026
Hoekom gebruik Japie MaxGrowPlus? Hy vertel ons meer oor wat die produk anders maak en hoekom jy die produk moet oorweeg. https://maxgrowplus.co.za/ #MaxGrowPlus #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Nov 2025
Agritechnica 2025 stel beslis nie teleur nie! 'n 'all-in-one' masjien wat amper alles kan doen. Hierdie ding lyk soos 'n transformer. Met trots geborg deur FarmSlip. #Agritechnica2025 #Planters #Kunsmis #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2025
Is jy moeg vir korrel-kunsmis? Stefan du Plessis van VS Kunsmis vertel ons meer van hulle vloeibare aanbieding en hoe dit die afgelope paar jaar gegroei het. www.vsagri.co.za/cropnutrition | 081 806 0252 #VSAgri #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jul 2025
Hoe weet jy hoe vol die XAG P100 Pro drone se tank is? Rovan van NIK vertel ons meer oor hoe hierdie stelsel werk en dat jy sommer in die tank kunsmis kan meng. www.nik.co.za #NIK #XAG #P100 #ProDrone #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2025
Kom draai by Kynoch Fertilizer op Nampo 2025 en vind meer uit oor hulle Kynoplus Pro - onsluit maksimale potensiaal en verseker verhoogde opbrengs. www.kynoch.co.za #KynochFertilizer #Kunsmis #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
Hoekom is Kalium belangrik? Hein Barnard van VS Agri het laas vertel hoekom Stikstof belangrik is, nou hoor ons hoekom hy sê dat jy nie Kalium in 'n plant moet onderskat nie. www.vsagri.co.za #VSAgri #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Apr 2025
Kort jou mielies of sojas kos? VS Agri gaan jou uitsort. Nannette Pieterse vertel ons meer dat hulle vir jou die regte oplossing vir die regte prys het. www.vsagri.co.za #VSAgri #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Apr 2025
Hoe lyk 'n druiwe boord na 2 seisoene sonder chemiese kunsmis? Ons gesels met Niel Kirsten oor sy ervaring met Ecosoil en die resultate wat hy gekry het. https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Organies #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Mar 2025
Watter impak sal 5 jaar sonder Chemiese Kunsmis op jou boerdery hê? Ons gesels met Cordre om te hoor wat was sy ervaring. https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jan 2025
Is jy opsoek na VS Agri se kunsmis? Jacques Jordaan vertel ons meer oor hulle opset en die oplossings wat hy vir boere aanbied. www.vsagri.co.za #VSAgriKZN #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Dec 2024