Loading results…
Loading results…
Tagged #nwk
8 results
Watter landboudrone is reg vir jou plaas? In hierdie video vergelyk AgTech@NWK die T55, T70 en T100 en wys hoe elke model by verskillende boerderybehoeftes pas. Kyk voordat jy jou volgende drone kies. https://www.nwk.co.za/ #DJIAgras #NWK #PresisieBoerdery #LandbouDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding en T100 in strooier-opstelling 00:15 T100 se strooier en strooikapasiteit 00:36 Wat kan met die T100 gestrooi word? 01:01 Outomatiese kalibrasie vir akkurate verspreiding 01:27 Wissel tussen die spuit- en strooier-opstelling 01:51 Hoekom het die T100 agt propellers? 02:20 Die nuwe DJI Agras T55 02:39 T55 se kapasiteit, radar en vloeitempo 03:11 T55 en T100 se drakapasiteit 03:33 Radar, LiDAR en hindernisvermyding 04:08 Hoe vinnig word die T100 se opstelling verander? 04:31 Hoe maklik vou die drone op? 04:55 T55, T70 en T100: Waar pas elke model? 05:32 Kontak AgTech@NWK
22 Jul 2026
Kan 'n landboudrone die manier hoe jy boer verander? NWK bring hul landboudrones na FS Pro Tour Kroonstad vir 'n demonstrasie. Kom sien hoe hierdie tegnologie gebruik word om werk vinniger, meer doeltreffend en meer akkuraat af te handel. Gaan na https://farmspace-ticket.co.za/ om jou kaartjie te kry. Vir meer inligting gaan na: https://www.nwk.co.za/ #NWK #Agtech@NWK #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
NWK is oppad na Kroonstad! Van landbou-insette en meganisasie tot slim boerdery-oplossings – kom ontdek wat NWK alles vir jou plaas kan beteken. Besoek hulle by die FarmSpace Pro Tour op 15 Julie by Hoërskool Trio, Kroonstad, en gesels met die span. Wie weet, dalk is die oplossing waarna jy soek, net een gesprek weg. Kry jou kaartjies hier: https://farmspace-ticket.co.za/ Besoek hul webtuiste by https://www.nwk.co.za/ #NWK #Meganisasie #FSProTour #Kroonstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2026
Soek jy presisie-tegnologie vir jou plaas? Zane Barnard vertel meer oor die gevorderde oplossings wat AgTech@NWK Experts bied, insluitend FleetPro- en Raven-tegnologie – alles vanuit AgTech@NWK se splinternuwe tegnologiesentrum, alles wat jy nodig het om jou boerdery slimmer en meer doeltreffend te maak! Besoek https://agtech.nwk.co.za/ vir meer inligting. #AgTechNWK #NWK #PresisieBoerdery #SlimBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jun 2026
Double Up Drone Trailer van AgTech@NWK Limited by die Stroper Resies 2024. Okkie vertel meer. Nic Trailers hou dit ook aan: www.nictrailers.co.za Moontlik gemaak deur Engen SA. www.agtech.nwk.co.za | lbd@nwk.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #AgTech #NWK #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2024
New Holland Agriculture South Africa en NWK Limited promosie. Frikkie verduidelik. Video moontlik gemaak deur #TotalAgri #KingPriceAgri #FarmSpace #NWK #NewHolland
12 Nov 2020
Kry al jou graanlewering op jou foon en meer. https://www.nwk.co.za/Online/ Koop en bestel alles van jou rusbank. Leon van NWK Limited vertel meer. #NWK #TotalAgri #FarmSpace
12 Nov 2020
Total Agri somer promosie saam met NWK Retail. Waar en hoe kan jy spaar? #NWK #TotalAgri #FarmSpace
12 Nov 2020