Loading results…
Loading results…
Tagged #plaasveiligheid
2 results
Van Johannesburg tot Wellington op batterykrag? ⚡🛺 Die Lekkewaan Groen Trek 2026 pak dié reis met drie padwaardige, elektriese voertuie aan! Vind uit hoe hulle saam met Agri Securitas fondse vir plaasveiligheid gaan insamel en hoe jy kan help. Kontak Pierneef Smit by 082 571 6469 | www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #GroenTrek2026 #Plaasveiligheid #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Wat is die Lekkewaan Groen Trek? 0:15 Die plan: ’n langpadrit op batterykrag 0:49 Die toetsrit en daaglikse afstande 1:12 Teruggee aan boere en plaasveiligheid 1:49 Só raak jy betrokke 2:10 Hoofborge en vlaggies op die karretjies 2:28 Afstandborge: daar’s nog plek! 3:04 Drie elektriese karretjies op pad na Wellington
16 Sept 2026
ArticleSuid-Afrika se wisselende brandseisoene bedreig lewens, vee, weiding, gewasse en infrastruktuur. Droë plantegroei, sterk wind en nalatigheid vererger veldbrande. Boere moet brandbane onderhou, by beskermingsverenigings aansluit, personeel oplei, toerusting gereed hou, waarskuwings monitor en veiligheid, samewerking en noodbeplanning altyd prioritiseer.
07 Aug 2026