4:25
F
FarmspaceDag 3 is agter die rug!
Dag 3 is agter die rug! Nog ’n dag, nog ’n paar kilometers en nog ’n tree nader aan die doel! Lekkewaan se Groen Trek is steeds volstoom aan die gang, met plaasveiligheid wat die dryfkrag agter elke kilometer bly. Dag 3 is nou verby en die span maak reg vir die volgende deel van die roete! #Lekkewaan #GroenTrek #Plaasveiligheid #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!