3:57
F
FarmspaceDag 6, ons hou die wiele aan die rol!
Dag 6, ons hou die wiele aan die rol! Die Lekkewaan-span is reg om die pad aan te pak in die koue en nat weersomstandighede! Vandag vertrek die manne vanaf Colesberg na Graaff-Reinet. Maar die Groen Trek gaan oor meer as net kilometers! Dit gaan oor ’n goeie doel en die insameling van fondse vir plaasveiligheid. Saam help ons om ’n verskil te maak en ons boerderygemeenskap te ondersteun! Dra by: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #Plaasveiligheid #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!