Loading results…
Loading results…
Tagged #presisieplant
5 results
Badger Agriculture het ’n kompakte, grondgedrewe sesry-planter ontwikkel vir boere wat eenvoud, betroubaarheid en ’n meer bekostigbare intreevlak soek. Joseph Adlem verduidelik hoe die saad en kunsmis meganies aangedryf word, hoe verstelbare vere die "up- and downforce" vervang, en waarom die bekende Badger-karretjie, dubbel-skyf kunsmiskouter, "row openers" en onafhanklike toetrapwiele onveranderd bly. Die groot verskil? Minder elektronika, minder hidrouliese komponente en ’n eenvoudiger planter – met die opsie om later elektroniese funksies by te voeg. 🌐 www.badgerag.co.za #BadgerAgriculture #Planters #PresisiePlant #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:11 ’n Badger sonder al die elektronika 00:42 Hoekom Badger ’n eenvoudiger planter ontwikkel het 00:49 Die sesry-grondgedrewe Badger 01:00 Eenvoudige vakuumstelsel 01:16 Meganiese saad- en kunsmisaandrywing 01:55 1 200 liter kunsmiskapasiteit 02:03 Maklik om op die driepunt te haak 02:10 Vere in plaas van hidrouliese silinders 02:26 Die standaard Badger-plantereenheid 02:46 Ry oopmakers en kunsmisplasing 03:01 Soek vog met die "row openers" 03:29 Eenvoudige, standaard laers 03:43 Onafhanklike toetrapwiele 03:49 Hoekom die elektronika verwyder is 04:04 Kan elektronika later bygevoeg word? 04:29 Hoekom daar aanvraag vir dié planter is 04:40 Beskikbare plantergroottes
05 Nov 2026
Kan jou no-till-planter vinniger werk sonder om plantpresisie in te boet? Planttyd druk en elke uur in die land tel! Ryan en Kelvin van Green Ranches vertel meer oor hulle ervaring met die HORSCH no-till-planter. Hulle noem ook hoe dié planter se saadplasing, goeie opkoms, min grondversteuring en vinnige verstellings vir hulle uitstaan. Van die sentrale saadbak en maklike hervul tot die 3 meter opvou-ontwerp en goeie diens – dit is wat hulle ná ’n plantseisoen van die HORSCH dink! Besoek www.horsch.com/za vir meer inligting. #TerraTill #HORSCH #PresisiePlant #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Ontmoet die HORSCH-geenbewerkingsplanter 00:28 Die boerdery en bewerkingspraktyke 01:19 Waarom HORSCH? 02:29 Presisie, integrasie en egalige opkoms 03:36 Plant in bewerkte en onbewerkte grond 04:32 Die sentrale saadstelsel 05:24 Calvin oor plantspoed en vinnige verstellings 06:27 Kompakte opvou en maklike vervoer 07:18 Beweeglikheid en hantering van oesreste 08:13 Saad en kunsmis vinnig hervul 09:12 ISOBUS en trekkerkoppeling 10:04 Onderhoud en slytasie ná ’n seisoen 10:47 Waarom hulle weer HORSCH sou kies 11:34 Samevatting
26 Oct 2026
Ons neem jou agter die skerms by Carrotech om te wys hoeveel aandag aan detail in die vervaardiging en kwaliteitsbeheer van ’n planter gaan. Van presiese jigwerk en komponentbelyning tot staalhardheid, verfadhesie, soutspuittoetse en die finale meganiese inspeksie – elke deel van die proses help verseker dat die planter reg werk wanneer hy op die plaas aankom. Vir boere gaan dit uiteindelik oor meer as net ’n mooi planter: die boukwaliteit, akkuraatheid en betroubaarheid van elke komponent maak ’n verskil in die veld. 🌐 www.carrotech.co.za #Carrotech #Fabriekstoer #PresisiePlant #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Hoe Carrotech-planters in Suid-Afrika gebou word 0:21 Waarom ’n reguit en akkurate raam so belangrik is 1:09 Hoe die raam getoets en reguit gestel word 2:57 Kwaliteitskontrole en presiese senterafstande 3:56 Hoe die hardheid van die staal getoets word 5:30 Waarom elke staal "batch" getoets word 5:55 Hoe die planterrame in jigs opgebou word 7:17 Voorbereiding en verfproses van die planter 9:00 Hoe die verf se hegting getoets word 10:40 Soutspuittoets: Hoe roesbestandheid getoets word 12:21 Finale plantertoetse met die Dyno 13:19 Onderdele, voorraad en ondersteuning vir ouer planters 14:54 Agter die skerms by Carrotech
16 Oct 2026
By Bainesfield vertel Darrin Manser en Duncan Morphew hoe hulle al sedert 2018 met Monosem-planters plant en waarom hul nuwer Carrotech-ryeenheid spesifiek aangepas is vir hul uitdagende toestande. Die gesprek kyk na saadplasing, elektroniese saad- en kunsmisbeheer, gauge wheels, grondversteuring, sloottoemaak, downforce en die voordele van ’n semi-no-till-stelsel. Vir boere wat presisie, betroubaarheid en minder grondversteuring in hul plantproses wil kombineer, bied hierdie gesprek praktiese insig uit die land. #Carrotech #Monosem #PresisiePlant #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Meet the team at Baynesfield 00:22 – Baynesfield’s farming operation 00:45 – Planting in heavy clay and wet conditions 01:20 – Gauge wheel and coulter design 02:28 – Why the gauge wheel is pulled, not pushed 03:06 – Stronger South African-built row unit 03:54 – Downforce, springs and the Monoshox system 04:47 – Electronic planting system and accuracy 05:20 – Fertiliser, seed and pre-emergent application 06:12 – Adjustable closing wheels and seed-to-soil contact 06:50 – Closing wheel design and better furrow closure
28 Sept 2026
Maak jou ou planter presies! Devon van Valtrac SA vertel hoe. Koste effektief en blykbaar werk dit. Kyk hier! www.valtrac.co.za #ValtracSA #TatuMarchesan #PresisiePlant #Mielies #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2024