FarmspaceKan jou no-till-planter vinniger werk sonder om plantpresisie in te boet? Horsch - Ryan & Kelvin
Kan jou no-till-planter vinniger werk sonder om plantpresisie in te boet? Planttyd druk en elke uur in die land tel! Ryan en Kelvin van Green Ranches vertel meer oor hulle ervaring met die HORSCH no-till-planter. Hulle noem ook hoe dié planter se saadplasing, goeie opkoms, min grondversteuring en vinnige verstellings vir hulle uitstaan. Van die sentrale saadbak en maklike hervul tot die 3 meter opvou-ontwerp en goeie diens – dit is wat hulle ná ’n plantseisoen van die HORSCH dink! Besoek www.horsch.com/za vir meer inligting. #TerraTill #HORSCH #PresisiePlant #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Ontmoet die HORSCH-geenbewerkingsplanter 00:28 Die boerdery en bewerkingspraktyke 01:19 Waarom HORSCH? 02:29 Presisie, integrasie en egalige opkoms 03:36 Plant in bewerkte en onbewerkte grond 04:32 Die sentrale saadstelsel 05:24 Calvin oor plantspoed en vinnige verstellings 06:27 Kompakte opvou en maklike vervoer 07:18 Beweeglikheid en hantering van oesreste 08:13 Saad en kunsmis vinnig hervul 09:12 ISOBUS en trekkerkoppeling 10:04 Onderhoud en slytasie ná ’n seisoen 10:47 Waarom hulle weer HORSCH sou kies 11:34 Samevatting












Comments
No comments yet. Be the first!