Loading results…
Loading results…
Tagged #selfstandigheid
7 results
Doen jou eie ding by KragDag 2026! ⚡ Van 6–8 Augustus wag drie dae vol praktiese oplossings, vars idees en demonstrasies vir die hele gesin. Verken alles van energie, water en veiligheid tot tegnologie, landbou, opvoeding en entrepreneurskap. Gebruik die KragDag-toep om jou kaartjies te kry, die program te beplan en uitstallers, kos en geriewe maklik te vind. Vir meer inligting besoek: www.kragdag.co.za #KragDag2026 #DoenJouEieDing #Selfstandigheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Aug 2026
Selfstandigheid begin by jou. KragDag is baie meer as net 'n landbou-ekspo. In hierdie gesprek verduidelik HP, bestuurshoof van KragDag, hoe die expo oor 17 jaar gegroei het van 'n klein byeenkoms oor alternatiewe energie tot een van Suid-Afrika se grootste platforms vir selfstandigheid, landbou, entrepreneurskap en praktiese oplossings. Van landbou en energie tot veiligheid, water, voedselproduksie en gesinsaktiwiteite – daar is iets vir elke besoeker. 📅 6–8 Augustus 📍 Diamantvallei Landgoed 🎟️ Kry jou kaartjies: 👉 https://www.kragdag.co.za/ #Kragdag #Selfstandigheid #Landbou #Boere #LandbouExpo #AgriSA #Entrepreneurskap #LandbouGemeenskap #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:25 Hoe Kragdag begin het 01:50 Die filosofie van selfstandigheid 03:10 Waarom Kragdag anders is as ander landbou-ekspo's 04:40 Die groei van die landbou-afdeling 06:05 Watter oplossings bied Kragdag? 07:40 Daar is iets vir almal 09:30 Gesinne, kinders en die Kragdag-ervaring 11:25 2026 Tema: "Druppels word strome" 13:25 Hoop, entrepreneurskap en kreatiwiteit 14:20 Rekordgroei van Kragdag 16:10 Waarom móét jy Kragdag bywoon? 17:30 Slot
28 Jul 2026
Alphen Egg kom vir die derde jaar KragDag toe! Janine vertel ons wie Alphen Egg is, wat hulle doen en waarom hulle weer deel is van dié unieke ekspo. Vir meer oor Alphen Egg, besoek https://www.alphenegg.co.za/ Vir alles oor KragDag en om jou kaartjies te kry, besoek https://www.kragdag.co.za/ #AlphenEgg #KragDag #Selfstandigheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jun 2026
KragDag Ekspo 2025 was weereens ’n groot sukses gewees! Die dag het gewys hoe boere, entrepreneurs en innoveerders saamwerk om selfstandigheid en volhoubaarheid vorentoe te neem. Hier is ’n paar van die hoogtepunte! www.kragdag.co.za #KragDag2025 #Selfstandigheid #Volhoubaarheid #Innovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Aug 2025
Wat maak selfstandigheid in vandag se boere industrie so belangrik? Soné vertel ons meer by KragDag 2025. https://www.kragdag.co.za/ #KragDag2025 #Selfstandigheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Aug 2025
Wil jy "self" vir jou en jou toekoms sorg? Kom by KragDag uit 7-9 Aug net buite Pretoria en vind uit hoe jy jou selfstandigheid kan verseker! Laai die KragDag toep af of besoek www.kragdag.co.za. #KragDag #Selfstandigheid #DoenDitSelf #FarmSpace #OnsPraatSelfstandigheid
03 Aug 2025
Het jy geweet jy kan navigeer tot by jou gunsteling KragDag uitstallers deur die KragDag Toep toe gebruik? Download dit vandag van Playstore of iStore. https://www.kragdag.co.za/ #KragDag2025 #Ekspo #Selfstandigheid #Energie #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2025