Loading results…
Loading results…
Tagged #vakmanskap
1 result
Hoekom sit Merlo die veringstelsel onder die hele kajuit, en nie net die sitplek nie? Ons toets dit op die TurboFarmer oor klippe en planke, en die verskil is dadelik voelbaar. Maar Merlo gaan nie net oor gemak nie, die kajuit is ruim, die kontroles eenvoudig, en dieselfde aandag aan detail loop deur die bou van die masjien. Die turbofarmer het die opsie om dieselfde veringstelsel by te sit wat standaard op die Multifarmer kom. Vir meer inligting kontak Pieter by 082 339 4424 of Morné by 082 466 6093. #Merlo #TurboFarmer #Vakmanskap #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Toets die Merlo se suspension 00:31 Ry met die suspension afgeskakel 01:18 Rowwe terrein en hindernisse aanpak 01:45 Ons betree die Merlo-toetsbaan 02:02 Binne die ruim Merlo-kajuit 02:31 Kajuitkontroles en funksies 02:38 Skakel die kajuit-suspension aan 03:21 Voel die verskil met die suspension aan 03:30 Beter skokabsorbering oor hobbels 03:57 Toets die suspension oor hindernisse 04:28 Die verskil wat suspension aan rygerief maak 04:36 Maklike en intuïtiewe bediening 05:01 Meer Merlo-telehandler-video’s
06 Oct 2026