Kan dié telehandler regtig trek, of het hy net ’n driepunt?
Kan dié telehandler regtig trek, of het hy net ’n driepunt? By die Merlo MultiFarmer is die driepunt nie ’n nagedagte nie. Die masjien is van die begin af ontwerp om te laai én te trek. Kyk na die vakmanskap agter dié veelsydigheid — en hoekom Thinus dit só opsom: “Jy koop nie net ’n masjien nie, jy koop vir jouself tyd.” Vir meer inligting kontak Pieter by 082 339 4424 of Morné by 082 466 6093. #Merlo #MultiFarmer #Vakmanskap #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Ontmoet Techno Trek van Kroonstad 00:53 – Techno Trek se nuwe Merlo-agentskap 01:44 – Eerste indrukke van die Merlo-fabriek in Italië 02:20 – Vertroue in Merlo se bougehalte 02:59 – Die telehandler se ontwerp en diensbaarheid 03:14 – Merlo se eie vervaardigde vooras en FPT-enjin 04:20 – Maklik bekombare dienskomponente 04:51 – Die verwyderbare enjinraam 05:24 – Die driepunt en meganiese PTO 06:04 – ’n Geïntegreerde driepunt met trekkerfunksies 06:22 – Goeie gewigverspreiding en stabiliteit 07:02 – Hidrouliese kapasiteit en PTO 07:15 – ’n Veelsydige masjien vir verskillende take 07:58 – Tydsbesparing en praktiese toepassings op die plaas 08:05 – Sleepwaens trek en implemente vervoer 08:21 – Wat het die besoek aan die fabriek hulle geleer? 09:04 – Die ontwerp en vervaardiging agter die masjien 10:02 – Kontak Techno Trek in Kroonstad 10:34 – Diens, herstelwerk en instandhouding 10:55 – Vind jou naaste Merlo-handelaar












Comments
No comments yet. Be the first!