Hoekom maak Merlo 92% van hulle telehandlers self?
Hoekom maak Merlo 92% van hulle telehandlers self? In die derde en laaste deel van ons fabriekstoer kyk ons na drie goed: hoe die masjiene aanmekaar gesit word, hoeveel onderdele hulle in voorraad hou en hoekom Merlo selfs hul eie plastiekonderdele vervaardig. Vir meer inligting kontak Pieter by 082 339 4424 of Morné by 082 466 6093. #Merlo #Telehandler #Vakmanskap #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Diens en toegang tot die enjin 1:05 Omkeerbare waaier vir stof en hooi 2:13 Hidrouliese pomp maklik uit 2:55 Hidroulika binne die boom 3:50 Merlo bou sy eie asse 4:57 Portaalas vir rowwe terrein 6:36 Stabiliseerders op die vooras 9:11 Sweis en masjinering van die onderstel 11:07 Outomatiese masjineringsentrum 18:17 Kajuitfabriek 19:42 Rolstaaf en glasbeskerming 21:27 Enjin en hidrouliese stroombane 22:31 Asfabriek: mens en robot saam 27:01 Toets, olie en verf 28:29 Onderdele-pakhuis 33:37 Bestaande masjiene kry voorrang 34:52 Bestellings uit Suid-Afrika 35:47 Polimeerfabriek 38:09 Die deurhandvatsel wat ’n koop gekos het 40:40 Aanbouwerktuie en versending












Comments
No comments yet. Be the first!