FarmspaceBadger Agriculture se planters: Hoe kies jy die regte planter vir jou boerdery?
Ruan Fourie vertel hoe Badger Agriculture se planters spesifiek vir jou boerdery aangepas kan word – van ’n kleiner lift planter met meganiese aandrywing tot monitorstelsels, elektriese aandrywing en ISOBUS. Ons vind ook meer uit oor hulle presiese kunsmisplasing, praktiese mountable tanks en unieke Eco-Till-stelsel. 🌐 www.badgerag.co.za #BadgerAgriculture #Planters #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Badger se nuwe kleiner lift planter 00:25 – Van meganiese aandrywing tot ISOBUS 01:11 – Hoekom Badger ’n kleiner planter ontwikkel het 02:07 – Lift planter vs sleepweergawe 02:23 – Die voordeel van "mountable tanks" 03:29 – ’n Planter met verskillende produkopsies 04:36 – Presiese kunsmisplasing met Badger se stelsel 05:26 – Eco-Till en die volle planterkombinasie 06:23 – Nuwe verbeterings aan die planter-eenheid 07:12 – Ontwerp vir verskillende grondtipes 07:41 – Hoe vinnig kan die tanks afgehaal word? 08:50 – Hoekom is die karretjies tussen die trekker en planter? 09:05 – Gewigsverdeling en stabiliteit












Comments
No comments yet. Be the first!