FarmspaceHoekom is die Massey Ferguson 7S.180 die perfekte middelslagtrekker?
As jy op soek is na 'n trekker tussen 155 en 210 perdekrag, behoort die Massey Ferguson 7S.180 beslis op jou lys te wees. Ons besoek OVK Hopetown, waar Michael Wooberg ons deur die 7S.180 neem en verduidelik: • Trimble-outostuur • PowerShift-ratkas • 110 L/min hidrouliese vloei • Watter implemente dit gemaklik hanteer • Waarom boere so tevrede is met die 7S-reeks 🌐 www.masseyferguson.com/en_za/product/tractors/mf-7s.html #AGCO #MasseyFergusonSA #OVKHopetown #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:22 Waarom 'n 180 perdekrag trekker? 00:47 Standaard spesifikasies 01:17 PowerShift-ratkas verduidelik 01:36 Watter implemente kan die 7S.180 hanteer? 02:03 Binne die kajuit 02:28 Die 7S-modelreeks verduidelik 02:48 Hidrouliese vloei 02:53 Agterste hidrouliese funksies 03:18 ISOBUS en hidrouliese aansluitings 03:43 Dubbelwiele en opsies 03:54 Terugvoer van boere 04:17 Is hierdie trekker nog beskikbaar? 04:33 Slotgedagtes












Comments
No comments yet. Be the first!