Is jy op soek na 'n hoë-perdekrag trekker teen 'n goeie prys? Kyk na OVK Hopetown.
Ons kyk na die Fendt 942 Vario! Met ongeveer 3 300 ure, 'n 305kW enjin, die bekende Vario-transmissie en 'n 12.5 ton agterhefvermoë, is hierdie trekker gereed vir nog baie seisoene se harde werk. John Kirsten vertel meer oor: • Die algemene toestand • Belangrike spesifikasies • Werksure • Die trekker se geskiedenis • Hoekom die Fendt 942 steeds een van die gewildste groot trekkers in Suid-Afrikaanse landbou is 📍Beskikbaar by OVK Hopetown - kontak John Kirsten by 082 854 9272 🌐 www.hopetown-ovk.co.za | https://hopetown-ovk.co.za/equipment.php?id=FENDT%20942%20VARIO_390 #FendtSA #OVKHopetown #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kan jy 'n Fendt 942 vir R4.2 miljoen koop? 00:17 Ontmoet die 2022 Fendt 942 00:31 Werksure en algemene toestand 01:06 Enjin, transmissie en hefvermoë 01:36 Binne die kajuit 02:11 Hoekom is die trekker ingeruil? 02:33 Is 3 300 ure baie? 03:00 Hoekom boere die Fendt 942 vertrou 03:18 Waarborg en gemoedsrus 03:36 OVK se inspeksieproses 04:00 Finale indrukke












Comments
No comments yet. Be the first!