Is ’n inline ripper die regte oplossing vir grondkompaksie op jou plaas? | Jedidiah Equipment
Ross Braithwaite deel sy ervaring nadat hy Jedidiah Equipment se inline ripper reeds vir vier seisoene gebruik het. Hy verduidelik hoe die hidrouliese tandstelsel, verstelbare werkdiepte, snykoutere en slytasiedele in praktyk werk — en waarom die implement deel geword het van hul grondvoorbereiding. Daar word ook verder gekyk na onderhoud, klipperige toestande, tandspasiëring en hoe Jedidiah Equipment dié masjien vir meer as een toepassing aangepas het. 🌐 www.jedidiahequipment.co.za #JedidiahEquipmentAndTrailers #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Is die Jedidiah inline ripper ’n opsie vir jou? 00:26 Ross se ervaring met Jedidiah se ripper 00:42 Waar pas die ripper in hul grondvoorbereiding? 01:00 Waarom hulle na ’n inline ripper geskuif het 01:17 Hoe die hidrouliese tandstelsel werk 01:42 Verstelbare werkdiepte vir verskillende grondtipes 02:12 Slytasiedele en "hard facing" 02:41 Hoe lank hou die "wear parts"? 03:17 Omkeerbare slytasiedele 03:41 Is die onderhoudskoste die moeite werd? 03:48 Breek kompaksie elke drie tot vier jaar 04:03 Wat gebeur ná die "ripping" proses? 04:40 Ross se ervaring met Jedidiah Equipment 05:20 Boukwaliteit, staal en diens 05:44 Hoe Jedidiah die ripper vir gas-toediening aangepas het 06:24 Verstelbare tandspasiëring 06:49 Verstelling van die snykoutere 07:29 Hidroulies teenoor veer-stelsels 08:02 Hoe reageer die tande wanneer hulle klippe tref? 08:41 Vier seisoene se ervaring 09:10 Ross se algemene indruk van Jedidiah Equipment 09:50 Finale uitspraak oor die “geel” masjien












Comments
No comments yet. Be the first!