FarmspaceKan die Husqvarna TS 220TD jou grassnywerk makliker maak?
Met ongeveer 3,5 hektaar se grasperke om te onderhou, weet Jaundré van den Berg hoe tydrowend gereelde grassnywerk kan wees. Hy deel waarom hy die Husqvarna TS 220TD ride-on gekies het en hoe die masjien se krag, snyvermoë en snydek sy werk makliker maak. Van dik gras tot weeklikse snywerk: ontdek hoe die regte ride-on jou tyd kan bespaar en ’n netjiese resultaat kan lewer. Jaundré vertel ook van sy ervaring met die aankoop en diens by OutLand Power and Turf. 🌐 www.husqvarna.com/za/ #Husqvarna #RideOnMower #Grassny #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom Jaundré die Husqvarna TS 220TD gekies het 00:27 Die boerdery en hoeveelheid gras wat gesny moet word 00:52 Waarom ’n ride-on? 01:40 Waarom dié spesifieke model? 01:58 Die snydek volg die kontoere van die grasperk 02:48 Krag en werkverrigting in dik gras 03:50 Jaundré se ervaring met Outland Jeffreys 04:22 Praktiese besonderhede en vervoer 04:57 Is hy tevrede met sy besluit?












Comments
No comments yet. Be the first!