Kan ’n elektriese Bike Bakkie rowwe terrein én grassnywerk baasraak?
Kan ’n elektriese Bike Bakkie rowwe terrein én grassnywerk baasraak? Jac Grobler vertel ons hoe die ETEC Bike Bakkie en DuroMower ’n veelsydige, kostedoeltreffende kombinasie vorm. Vir meer inligting, besoek hul webtuiste: www.etec.co.za #ETEC #ElektrieseBoerdery #BikeBakkie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Die ETEC Bike Bakkie met ’n slasher 00:39 Waar bevind ons ons? 01:04 Die Bike Bakkie op rowwe terrein 01:46 Waarom elektries sin maak 01:57 Die Duro-snyer 02:12 ’n Veelsydige kombinasie 02:46 Groot wiele en beter grondvryhoogte 03:26 Hoër en makliker grassny 03:43 Sny rondom bome en klippe 04:00 Grassny langs draadlyne 04:28 Brandpaaie en moeilike terrein 04:44 Maklike herstelwerk en onderdele 05:31 Bedryfskoste en kapasiteit 06:26 Sal Jakob dit aanbeveel? 06:43 ’n Kostedoeltreffende oplossing












Comments
No comments yet. Be the first!