Met ’n paar duisend skape kan jy nie kanse met dieregesondheid waag nie. - Afrivet Tobie
Met ’n paar duisend skape kan jy nie kanse met dieregesondheid waag nie. Tobie de Flamingh vertel hoe Afrivet se produkte, onder andere Electro Guard en OVI-MIN, asook agente ondersteuning hom help. Dit maak veral 'n verskil deur stres in die voerkraal te bestuur, gesonder lammers te teel en die boerderysom te laat klop. Besoek www.afrivet.co.za vir meer inligting. #Afrivet #ElectroGuard #Voerkraal #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Welkom in die Sandveld 00:11 Waarom dieregesondheid belangrik is 00:36 Ontmoet Tobie de Flamingh 00:39 Boerdery met duisende lammers 01:03 Tobie se ervaring met Afrivet 01:35 Die waarde van diens en ondersteuning 01:46 Skaapgesondheidsuitdagings in die gebied 02:11 Die bestuur van voerkraalstres 02:47 Voordele van Afrivet se produkte 03:21 Electro Guard en OVI-MIN 03:39 Agt jaar se ervaring met OVI-MIN 04:28 Die bestuur van weerstandbiedende haarwurm 04:50 Meetbare verbetering in die voerkraal 05:30 Wanneer die boerderysom moet klop 06:00 Tobie se boodskap aan boere












Comments
No comments yet. Be the first!