Soek jy ’n geharde skaap?
Soek jy ’n geharde skaap? Ons gesels met Theo oor wat die Bosvelder uniek maak – van vrugbaarheid en moedereienskappe tot gehardheid, vleiskwaliteit en aanpasbaarheid. Jaco De Wet (Ondervoorsitter) 0829037033 Craig Watson (Seketaris) 0824914383 Emmanuel Mudau (Ras Ambassadeur) 0792775823 #Bosvelder #Boerdery #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Inleiding: Hoekom die Bosvelder? 00:38 – Wat maak die Bosvelder uniek? 01:08 – Die oorsprong en gehardheid van die ras 01:37 – Van Pedi na Bosvelder 02:21 – Kruisteling en die ontwikkeling van die ras 03:29 – Meer kapasiteit, groei en vleiskwaliteit 04:41 – Die ideale produktiewe Bosvelder 05:46 – Waarna kyk jy in ’n goeie Bosvelder-ooi? 06:39 – Vetreserwes en produksievermoë 07:29 – Moedereienskappe en vrugbaarheid 08:57 – Hoe sluit jy by die Bosvelder Studiegroep aan? 10:14 – Bosvelder-veilings en die sterkste produksiegebiede 11:08 – Wat om by die veiling te verwag 12:11 – Hoekom ’n Bosvelder vir jou boerdery kies? 13:15 – Bosvelders op wilds- en beesplase 14:05 – Vroueboere en Bosvelder-produksie 14:59 – Waarna kyk jy in ’n Bosvelder-ram? 16:20 – Hoekom die ram se moeder belangrik is 17:02 – Hoe begin jy kommersieel of met ’n stoet? 18:27 – Weerstand teen parasiete en siektes 19:14 – Kan Bosvelders regoor Suid-Afrika aanpas? 20:02 – Hoekom dit nou die tyd is om betrokke te raak 21:06 – Slot: Gehardheid, aanpasbaarheid en saamstaan












Comments
No comments yet. Be the first!