Verbeter jou grond jaar op jaar met EcoDelta voeding!
Verbeter jou grond jaar op jaar met EcoDelta voeding! Ons gesels met Niel van EcoSoil oor grondontledings, die oorskakeling vanaf chemiese kunsmis en hoe ’n boer die proses prakties op sy plaas kan begin. Vir meer inligting kontak vir Niel Ferreira of Jako Pieterse. Niel Ferreira - 067 426 5885 Jako Pieterse - 072 906 1636 https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Kompostee #EcoDelta #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Oorskakeling na biologiese voeding 0:35 Grondgesondheid en volhoubare produksie 1:06 Hoe begin ’n boer met die proses? 1:23 Grondontleding en plaas-spesifieke aanbevelings 1:56 Chemiese kunsmis met organiese voeding vervang 2:04 Gratis advies en plaasbesoeke 2:16 Swak blokke kry ’n tweede kans 2:33 Toetsblokke en vergelykbare resultate 2:54 Waarom van chemie na biologie oorskakel? 3:07 Herlewingslandbou en boerdery vir die toekoms 3:37 Minder insette en gesonder grond 3:51 Resultate ná vier seisoene 4:19 Die langtermynvoordele van biologiese voeding 4:49 Vind uit wat EcoSoil vir jou plaas kan beteken












Comments
No comments yet. Be the first!