Wat kort jou weiding; en hoe vul jy dit prakties aan? - Afrivet Jaco Kok
Wat kort jou weiding; en hoe vul jy dit prakties aan? Jaco, ’n melkboer van Swellendam, vertel hoe Dairy-Min hom help om sy Jersey-koeie se voeding aan te vul sonder onnodige hantering en stres. Besoek www.afrivet.co.za/products vir meer inligting. #Afrivet #Melkboerdery #Diergesondheid #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Afrivet op ’n melkplaas in Swellendam 00:19 Ontmoet Jaco 00:31 Die Jersey-melkboerdery 01:00 Voordele van seisoenale kalwing 01:44 Die weiding- en voedingsprogram 02:57 Uitdagings met voer en vervoer 03:24 Produksie van eie kuilvoer 04:08 Waarom melkkoeie nie te ver moet stap nie 05:05 Afrivet-produkte op die plaas 05:22 Dairy-Min en spoorelemente 06:22 Tekorte in die suurveld 06:51 Waarom Jaco Dairy-Min verkies 07:06 Minder hantering en stres 08:30 Weeklikse toediening oor die voer 08:49 Electro Guard vir diere wat ekstra sorg benodig 09:45 Ken die tekorte op jou plaas 10:18 Vind die regte oplossing vir jou kudde












Comments
No comments yet. Be the first!