6:57
F
FarmspaceWat maak Grain SA/Graan SA se Groei vir Goud-kompetisie so uniek?
Wat maak Graan SA se Groei vir Goud-kompetisie so uniek? Corné, mede-organiseerder van die kompetisie, vertel meer oor die doel daarvan, hoe dit produsente bevoordeel en waarom dit 'n waardevolle geleentheid vir die graanbedryf is. #GraanSA #GroeivirGoud #Opbrengste #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!