6:30
F
FarmspaceWat verg dit om aan Graan SA se Groei vir Goud-kompetisie deel te neem?
Wat verg dit om aan Graan SA se Groei vir Goud-kompetisie deel te neem? Meyer vertel waarom hy besluit het om deel te neem en wat hierdie opbrengskompetisie vir sy boerdery beteken. Die kompetisie gee produsente die geleentheid om hul opbrengste te meet, nuwe praktyke te toets en by ander produsente te leer. #GraanSA #GroeivirGoud #Opbrengste #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!