242 items
VideoWat is die "best kept secrets" van 'n hoëperdekrag trekker? | Massey Ferguson
Albert vertel ons meer by NAMPO Kaap 2026 oor die Massey Ferguson 9S en die tegnologie agter hierdie nuwe vlagskip. www.masseyferguson.com/en_za #AGCO #MasseyFergusonSA #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
VideoWat maak ’n goeie trekker-en-baler-kombinasie?
Wat maak ’n goeie trekker-en-baler-kombinasie? Ons gesels met Albert van Massey Ferguson by NAMPO Kaap. Hy vat ons deur die MF 8S en MF 7S, wys van die kajuit en beheerfunksies, en kyk ook na die MF RB-rondbaler en sy praktiese werking. Meer oor Massey Ferguson: https://www.masseyferguson.com/en_za/ #MasseyFerguson #NAMPOKaap #MF8S #MF7S #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
VideoWat bring die nuwe MF 3700-reeks na die plaas?
Wat bring die nuwe MF 3700-reeks na die plaas? Ons gesels met Ryan van Massey Ferguson by NAMPO Kaap oor die nuwe MF 3700-reeks. ’n Veelsydige en betroubare trekkerreeks vir verskillende take op die plaas. Lees meer by: https://www.masseyferguson.com/en_za/product/tractors/mf-3700-series.html #MasseyFerguson #MF3700 #NAMPOKaap #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2026
VideoWat maak ’n goeie trekker ’n regte werkperd op die plaas?
Wat maak ’n goeie trekker ’n regte werkperd op die plaas? Ons praat met Francois van Massey Ferguson by NAMPO Kaap oor die bekende rooi reeks en wat dié masjiene vir die boer se daaglikse werk na die tafel bring. Van harde werk tot betroubare werkverrigting, Massey Ferguson is gebou met die plaas in gedagte. Lees meer oor Massey Ferguson by https://masseyferguson.com/en_za/ #MasseyFerguson #NAMPOKaap #Landbou #Boerdery #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2026
VideoSpaar R3 miljoen op ’n Massey Ferguson-stroper! - Nampo Kaap
Kry dié "special" van die jaar - 'n Massey Ferguson 9795 Klas 7 stroper met ’n McDon pickup vir R5,5 miljoen (excl. BTW). Met ongeveer 300 enjinure, 180 rotorure, volle waarborg, AutoTurn en FieldView ingesluit, kry jy ’n stroper wat gereed is om te werk. 🌾 Kontak jou naaste Massey Ferguson-handelaar of besoek AGCO se standplase: D68, D69, D70, D71, D82, D83, D84, D85 Buite op Nampo Kaap 2026. www.masseyferguson.com/en_za/ #AGCO #MasseyFergusonSA #MF9795 #Stroper #McDonPickup #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Sept 2026
VideoIs ’n Massey Ferguson die regte trekker vir ’n veeboer?
MG Ingram vertel hoe sy Massey Ferguson 6712 en MF 290 verskillende rolle op sy plaas vervul — van voerproduksie en grondbewerking tot snywerk, sleepwerk en algemene plaaswerk. Ons bespreek sy werklike brandstofverbruik, 500-uur diensintervalle, die 12-spoed ratkas, waarom eenvoud soms ’n voordeel is, die nuwe MF 5M en hoe belangrik naverkoopdiens is wanneer jy ’n trekker kies. 'n Eerlike boer se ervaring ná jare se gebruik. 🌐 www.masseyferguson.com/en_za/ #AGCO #MasseyFergusonSA #MF6712 #MF290 #Trekkers #VeeBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom twee trekkers mekaar aanvul 00:22 Sal ’n Massey Ferguson op jou plaas werk? 00:42 Waarom MG ’n Massey-man geword het 01:01 Ses jaar met die Massey Ferguson 6712 01:26 Hoe veelsydig is die MF 6712? 01:41 MG se bees- en besproeiingsboerdery 01:59 Grondbewerking en voerproduksie 02:16 Waarom ekstra kilowatt ’n verskil maak 02:39 Die Massey Ferguson 290 02:57 Waarvoor word die MF 290 gebruik? 03:30 Waarom twee trekkers sin maak 03:50 Werklike dieselverbruik van die MF 6712 04:19 Is die brandstofverbruik goed? 04:33 500-uur dienste en OVK-ondersteuning 04:59 Hoe boere dienskoste deel 05:10 "Wet clutch" en 12-spoed ratkas 05:31 Ratverhoudings en werksverrigting 05:52 Is eenvoud soms beter as meer tegnologie? 06:25 MG se mening oor die nuwe MF 5M 07:13 Die beste trekker is die een wat klaar betaal is 07:41 Sal MG Massey Ferguson aanbeveel? 07:57 Waarom naverkoopdiens deurslaggewend is 08:33 Slotgedagtes
28 Aug 2026
VideoIs die nuwe Massey Ferguson 9S.425 en 5M-reeks die geld werd? - FS Pro Tour Vrystaat
Die nuwe Massey Ferguson 9S.425 is hier, maar hoe vergelyk dit met die nuwe 5M-reeks wat reeds baie boere oortuig het? Daar word gekyk na: • 313 kW AGCO power-enjin • 1 750 Nm wringkrag • 340 L/min hidrouliese vloei • 12 ton hefvermoë • Trimble CenterPoint • Nuwe MF 5M-reeks • Brandstofverbruik • Maneuvreerbaarheid • Praktiese toepassings op die plaas 🌐 www.masseyferguson.com/en_za #AGCO #MasseyFergusonSA #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:09 Ontmoet die nuwe MF 9S.425 00:25 Enjin en kraglewering 00:47 Hidroulika en hefvermoë 00:55 Binne die kajuit 01:23 Trimble en presisieboerdery 01:36 Bednar Phoenix implement 01:47 Dubbelrollers en grondtoestande 02:04 Ontmoet die nuwe MF 5M 02:15 Eerste demonstrasies en boereterugvoer 02:46 Modelle in die 5M-reeks 03:02 Draaihoek en manoeuvreerbaarheid 03:30 Hidrouliese vooras en diff lock 03:46 Enjin en wringkrag 04:11 Brandstofdoeltreffendheid 04:19 Hidrouliese vloei 04:32 Slot
27 Aug 2026
VideoMassey Ferguson 4708: ’n Regte "allrounder" op die plaas?
Hoekom kies ’n gemengde boerdery ’n Massey Ferguson 4708? Tiaan Bekker vertel meer oor hul ervaring en waarom hierdie trekker se trekvermoë, hysvermoë, eenvoudige uitleg en brandstofverbruik hom beïndruk het. Op hul boerdery moet hy omtrent alles aanpak – van die mengkar trek en voer sny tot landwerk, paaie skraap en kontoere maak. En volgens Tiaan is daar eintlik net een werk wat dit nog nie kan doen nie: die skape bymekaar maak! 🌐 www.masseyferguson.com/en_za/product/tractors/mf-4700.html #MasseyFerguson #MF4708 #GemengdeBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Hoekom die Massey Ferguson 4708? 00:17 – Tiaan Bekker se gemengde boerdery 00:55 – Waarom hulle Massey Ferguson gekies het 01:29 – Trekvermoë in die lande 02:08 – Hysvermoë wat beïndruk 02:58 – Eenvoudige uitleg en bediening 03:37 – Brandstofverbruik 04:09 – ’n Trekker wat omtrent alles doen 04:32 – Die ware "allrounder"
25 Aug 2026
ProductMF 240 Xtra - 2WD
22 Aug 2026
ProductMF 2630 GE 2WD
22 Aug 2026
ProductMF 2630 GE 4WD
22 Aug 2026
ProductMF 2640 2WD
22 Aug 2026
ProductMF 2640 4WD
22 Aug 2026
ProductMF 268 Xtra - 2WD
22 Aug 2026
ProductMF 268 Xtra - 4WD
22 Aug 2026
ProductMF 275 Xtra - 2WD
22 Aug 2026
ProductMF 275 Xtra - 4WD
22 Aug 2026
ProductMF 290 Xtra - 2WD
22 Aug 2026
ProductMF 290 Xtra - 4WD
22 Aug 2026
ProductMF 3307 2WD
22 Aug 2026
