8:58
FarmspaceWat maak ’n goeie trekker ’n regte werkperd op die plaas?
Wat maak ’n goeie trekker ’n regte werkperd op die plaas? Ons praat met Francois van Massey Ferguson by NAMPO Kaap oor die bekende rooi reeks en wat dié masjiene vir die boer se daaglikse werk na die tafel bring. Van harde werk tot betroubare werkverrigting, Massey Ferguson is gebou met die plaas in gedagte. Lees meer oor Massey Ferguson by https://masseyferguson.com/en_za/ #MasseyFerguson #NAMPOKaap #Landbou #Boerdery #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!