FarmspaceIs die nuwe Massey Ferguson 9S.425 en 5M-reeks die geld werd? - FS Pro Tour Vrystaat
Die nuwe Massey Ferguson 9S.425 is hier, maar hoe vergelyk dit met die nuwe 5M-reeks wat reeds baie boere oortuig het? Daar word gekyk na: • 313 kW AGCO power-enjin • 1 750 Nm wringkrag • 340 L/min hidrouliese vloei • 12 ton hefvermoë • Trimble CenterPoint • Nuwe MF 5M-reeks • Brandstofverbruik • Maneuvreerbaarheid • Praktiese toepassings op die plaas 🌐 www.masseyferguson.com/en_za #AGCO #MasseyFergusonSA #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:09 Ontmoet die nuwe MF 9S.425 00:25 Enjin en kraglewering 00:47 Hidroulika en hefvermoë 00:55 Binne die kajuit 01:23 Trimble en presisieboerdery 01:36 Bednar Phoenix implement 01:47 Dubbelrollers en grondtoestande 02:04 Ontmoet die nuwe MF 5M 02:15 Eerste demonstrasies en boereterugvoer 02:46 Modelle in die 5M-reeks 03:02 Draaihoek en manoeuvreerbaarheid 03:30 Hidrouliese vooras en diff lock 03:46 Enjin en wringkrag 04:11 Brandstofdoeltreffendheid 04:19 Hidrouliese vloei 04:32 Slot












Comments
No comments yet. Be the first!