9:31
FarmspaceWat bring die nuwe MF 3700-reeks na die plaas?
Wat bring die nuwe MF 3700-reeks na die plaas? Ons gesels met Ryan van Massey Ferguson by NAMPO Kaap oor die nuwe MF 3700-reeks. ’n Veelsydige en betroubare trekkerreeks vir verskillende take op die plaas. Lees meer by: https://www.masseyferguson.com/en_za/product/tractors/mf-3700-series.html #MasseyFerguson #MF3700 #NAMPOKaap #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!