Loading results…
Loading results…
Tagged #biochar
8 results
Werk RegenR8 regtig, en wat wys die proewe? Dene van Revival Crop Nutrition deel hul ervaring met RegenR8 en watter resultate hulle in plantgesondheid, opbrengs en kwaliteit waargeneem het. Vir meer inligting besoek: www.regenr8.farm/ #RegenR8 #Grondgesondheid #Biochar #Regenerate #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Werk RegenR8 werklik? 00:19 – Wie is Revival Crop Nutrition? 00:51 – Die rol van biologiese boerdery 02:00 – Produkte, kombinasies en opbrengs op belegging 02:40 – Waarom het Revival RegenR8 begin toets? 03:06 – RegenR8 se proefresultate 03:48 – RegenR8 in kombinasie met ander produkte 04:20 – Hoe word RegenR8 toegedien? 04:50 – Plantgesondheid, opbrengs en kwaliteit 05:36 – Hoe vergelyk RegenR8 met ander produkte? 06:02 – Is RegenR8 die belegging werd? 06:17 – Finale raad aan produsente
17 Oct 2026
Ons het in Deel 1 gekyk na die waarom agter Jarnsmior se Lokomotief – nou kyk ons in Deel 2 na die hoe. 👇 Magnus neem ons op sy plaas deur die praktiese proses: van die voorbereiding van die hout tot die 24-uur verwerking en die produksie van biochar, houtasyn en Stockholmteer. Hy deel ook sy ervaring van die arbeid wat benodig word, hoe die masjien bestuur word en hoe hy die produkte verder in sy boerdery benut. ’n Praktiese kykie na wat gebeur wanneer hout op die plaas van ’n probleem na ’n bruikbare hulpbron verander. 🌐 www.jarnsmior.co.za 👉 Kyk Deel 1 hier: https://youtu.be/mI1csFltdYM #Jarnsmior #Biochar #Houtasyn #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Hoe gebruik Magnus die Jarnsmior Lokomotief? 00:42 – Waar kom die hout vandaan? 01:14 – Houtvoorbereiding en voginhoud 01:49 – Die 24-uur verwerkingsproses 02:45 – Hoe werk die retort en kondensor? 03:58 – Houtasyn en Stockholmteer 05:42 – Waarvoor gebruik Magnus houtasyn? 07:15 – Hoe maklik is die masjien om te bestuur? 08:19 – Arbeid, hout en praktiese koste 10:28 – Wat gebeur met die biochar? 11:26 – Biochar en langtermyn koolstof in die grond 11:31 – Sou Magnus dit aanbeveel?
28 Sept 2026
Is RegenR8 'n goeie opsie vir jou vir die volgende seisoen? Ons gesels met Prof. Johann Strauss om uit te vind hoe die proef resultate lyk en waarom RegenR8 iets is om te oorweeg vir die volgende seisoen. Vir meer inligting besoek: www.regenr8.farm/ #RegenR8 #Grondgesondheid #Biochar #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 – RegenR8-proewe in die Wes-Kaap 0:32 – Navorsing oor volhoubare produksie en bewaringslandbou 1:03 – Die 3 beginsels van bewaringslandbou 1:45 – Dekgewasse: Werk dit in die Wes-Kaap? 2:33 – Dekgewasse, vee en onkruidbeheer 3:15 – Opbrengs en die regte dekgewasmengsel 4:26 – Hoe word RegenR8 tans getoets? 5:17 – Wat wys die eerste RegenR8-proewe? 5:49 – Langtermyn-navorsing, biochar en grondkoolstof 6:14 – Koolstof, mikrobes en grondgesondheid 7:15 – Hoekom statistiese bewys belangrik is 7:39 – Toets dit eers op jou eie plaas 8:11 – Kan dit gronde oor tyd help herstel? 9:12 – Mengbaarheid met kunsmis en plantervriendelikheid 9:56 – Begin klein en kyk wat op jóú plaas gebeur
25 Sept 2026
Hoe bou ’n mens ’n boerderystelsel wat minder afhanklik is van duur insette? In hierdie gesprek met Magnus Theunissen kyk ons na sy pad na regeneratiewe landbou en waarom hy al hoe meer fokus op grondgesondheid, koolstof, waterretensie en die effektiewe benutting van voedingstowwe. Hy verduidelik ook hoe ’n biochar-kiln werk, hoe pirolise biomassa in biochar omskep en waar houtasyn in die proses inpas. Jarnsmior vervaardig biochar-kilne en ander oplossings vir materiaalverwerking en volhoubare landbou-toepassings. #Jarnsmior #Biochar #RegeneratieweLandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoekom ’n Biochar-Kiln op die Plaas? 00:45 Magnus se Boerdery en Regeneratiewe Pad 02:25 Hoekom Wegbeweeg van Sintetiese Insette? 03:50 Voedsel en ’n Boer se Verantwoordelikheid 05:22 Hoe Begin Jy met Regeneratiewe Landbou? 06:00 Meer Effektiewe Benutting van Kunsmis 07:28 Koolstof en die Grond 08:36 Wat Is Pirolise en Hoe Werk die Kiln? 10:13 Biochar en Grondgesondheid 12:16 Grondstruktuur, Kalsium en Houtasyn 15:26 Hoe Word Biochar en Houtasyn Gebruik? 17:04 Dekgewasse, Waterhouvermoë en die Langtermynvisie
18 Sept 2026
Wat as die bos wat in jou pad staan, eintlik waarde op jou plaas kan skep? Ons gesels met Jan-Daniël van Staden van Jarnsmior by NAMPO Kaap oor hoe hulle biomassa omskep in bruikbare waarde. Van die verwerking van hout en plantmateriaal tot biochar, houtasyn en kompos. Vir meer inligting, besoek https://jarnsmior.co.za/. Kontak Jarnsmior via WhatsApp by 071 875 6271 of vir verkope by 082 779 3693. Jy kan hulle ook per e-pos bereik by [email protected]. #Jarnsmior #NAMPOKaap #Biochar #Biomassa #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2026
Wil jy meer waarde uit jou kunsmis kry? Ons gesels met Clayton van RegenR8 om uit te vind hoe RegenR8 vir jou waarde kan toevoeg in jou boerdery. Vir meer inligting besoek: www.regenr8.farm/ #RegenR8 #Grondgesondheid #Biochar #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 – Kan RegenR8 kunsmiskoste help verlaag? 0:23 – Waarom RegenR8 goedkoper raak 0:31 – Koolstofkrediete en ’n moontlike 10–20% prysverlaging 1:20 – Wat is RegenR8 en hoe werk dit? 1:46 – Biochar vs. hoender- en beesmis 2:41 – ’n Langtermyn “stoorplek” vir voedingstowwe 2:55 – Beter opname van N, P en K 3:13 – Kan jy minder kunsmis gebruik? 3:33 – Hoe om meer uit jou kunsmis te kry 4:35 – Wat wys die eerste proewe? 4:49 – 18% hoër opbrengs met 30% minder kunsmis 5:01 – Die nuwe 5-jaar statistiese proef 5:50 – Waarom RegenR8 in die kunsmisband hoort 6:05 – Langwerkende koolstof met ’n 10-jaar halfleeftyd 6:25 – Is dit die moeite werd om op jou plaas te toets?
04 Sept 2026
Jan-Daniël van Staden van Jarnsmior vertel oor hul volledige biomassa-oplossing - die proses begin by die verwydering en verwerking van bosmateriaal en eindig met produkte soos biochar, houtasyn en kompos wat weer op die plaas gebruik kan word. Kyk ook na hulle aggressiewe biomassasnyer, wat met 10 lemme werk en, afhangend van hoe dit gevoer word, tot ongeveer 10 ton materiaal per uur kan verwerk. Die eenvormige houtstukke droog vinniger en kan direk in die mandjies van hulle biochar-oonde gelaai word. Vind uit: • Hoe die biomassasnyer werk • Waarom die hout vinniger droog • Hoe biochar water en voedingstowwe in die grond kan help behou • Waarvoor houtasyn gebruik word • Hoe die oorblywende takke en blare in kompos omskep word • Hoe Jarnsmior oplossings volgens ’n boer se behoefte kan aanpas Van bosverdigting tot grondverbetering — só word die kringloop op die plaas voltooi! 🌐 www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #Billeter #Biochar #Houtasyn #Kompos #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Ontmoet Jarnsmior en hul biomassa-oplossings 00:28 – Watter tipe biomassa word verwerk? 00:43 – Die biomassasnyer as deel van die oplossing 01:00 – ’n Begin-tot-einde oplossing op die plaas 01:42 – Van bosmateriaal na biochar en houtasyn 01:54 – Hoe houtasyn en biochar op die plaas gebruik word 02:18 – Verander bosverdigting in ’n landbou-inset 02:34 – Takke en blare word kompos 02:51 – Die biomassasnyer in aksie 03:54 – Hoe werk die tien lemme? 04:01 – Kapasiteit van tot 10 ton per uur 04:25 – Van die snyer na die biochar-oond 04:35 – Waarom die hout vinniger droog 04:57 – Lengte en grootte van die gesnyde materiaal 05:06 – Pasgemaakte biomassa-oplossings 05:17 – Jarnsmior se benadering tot biomateriaal
20 Jul 2026
Hoekom gebruik S & C Graan charcoal op hulle lande? Dit is 'n baie interesante storie... Marnus Cronje vertel ons meer oor hoe hulle dit doen/maak met Jarnsmior se Kiln! www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #Kiln #Biochar #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jun 2026