Is RegenR8 'n goeie opsie vir jou vir die volgende seisoen?
Is RegenR8 'n goeie opsie vir jou vir die volgende seisoen? Ons gesels met Prof. Johann Strauss om uit te vind hoe die proef resultate lyk en waarom RegenR8 iets is om te oorweeg vir die volgende seisoen. Vir meer inligting besoek: www.regenr8.farm/ #RegenR8 #Grondgesondheid #Biochar #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 – RegenR8-proewe in die Wes-Kaap 0:32 – Navorsing oor volhoubare produksie en bewaringslandbou 1:03 – Die 3 beginsels van bewaringslandbou 1:45 – Dekgewasse: Werk dit in die Wes-Kaap? 2:33 – Dekgewasse, vee en onkruidbeheer 3:15 – Opbrengs en die regte dekgewasmengsel 4:26 – Hoe word RegenR8 tans getoets? 5:17 – Wat wys die eerste RegenR8-proewe? 5:49 – Langtermyn-navorsing, biochar en grondkoolstof 6:14 – Koolstof, mikrobes en grondgesondheid 7:15 – Hoekom statistiese bewys belangrik is 7:39 – Toets dit eers op jou eie plaas 8:11 – Kan dit gronde oor tyd help herstel? 9:12 – Mengbaarheid met kunsmis en plantervriendelikheid 9:56 – Begin klein en kyk wat op jóú plaas gebeur












Comments
No comments yet. Be the first!