Werk RegenR8 regtig, en wat wys die proewe?
Werk RegenR8 regtig, en wat wys die proewe? Dene van Revival Crop Nutrition deel hul ervaring met RegenR8 en watter resultate hulle in plantgesondheid, opbrengs en kwaliteit waargeneem het. Vir meer inligting besoek: www.regenr8.farm/ #RegenR8 #Grondgesondheid #Biochar #Regenerate #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Werk RegenR8 werklik? 00:19 – Wie is Revival Crop Nutrition? 00:51 – Die rol van biologiese boerdery 02:00 – Produkte, kombinasies en opbrengs op belegging 02:40 – Waarom het Revival RegenR8 begin toets? 03:06 – RegenR8 se proefresultate 03:48 – RegenR8 in kombinasie met ander produkte 04:20 – Hoe word RegenR8 toegedien? 04:50 – Plantgesondheid, opbrengs en kwaliteit 05:36 – Hoe vergelyk RegenR8 met ander produkte? 06:02 – Is RegenR8 die belegging werd? 06:17 – Finale raad aan produsente












Comments
No comments yet. Be the first!