Loading results…
Loading results…
Tagged #bloutand
13 results
Waar loop jou beeste nou weer rond? 👀🐄 Met Bloutand Cattle Tracking kan jy beter sien hoe jou kudde beweeg, wanneer hulle by waterpunte kom, en wanneer hulle laas in ’n sekere area opgespoor is. Sit ’n gateway op ’n windpomp, paal of geskikte punt, en laat die tags vir jou die data begin wys. Slimmer beesbestuur, minder raaiwerk en meer gemoedsrus. 🚜📍 Stel belang? Gaan loer by www.bloutand.co.za en kom gesels met ons. #Bloutand #Beeste #Cattle #CattleCounting #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Aug 2026
Arme Jan van Riebeeck… nou kry hy selfs die skuld vir bek-en-klouseer. 😅 Maar gelukkig is Jan ’n man met ’n plan. As jy wil registreer as ’n gemagtigde persoon om jou beeste te ent, kan Bloutand jou help om die proses makliker te volg — sommer via WhatsApp of op die web. ✅ Registreer as ’n gemagtigde persoon ✅ Volg die stappe vir enting ✅ Stel die nodige partye in kennis ✅ Kry jou proses reg sonder onnodige gesukkel Stuur **“Hi”** op WhatsApp na 0600 1652 57, of gaan na: www.bloutand.co.za Maak jou registrasie reg en sort jou besigheid uit. #Bloutand #BekEnKlouseer #BKS #Beesboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2026
Boere, as jy wil registreer om authorisation te kry om jou diere te ent, kan jy dit nou deur Bloutand doen. Gaan na [www.bloutand.co.za](http://www.bloutand.co.za), maak jou profiel oop en registreer as ’n authorised person. Jy kan dan jou diere oplaai en die nodige inligting invul om die proses te volg. Bloutand maak dit ook moontlik om die plaaslike veeartse in kennis te stel wanneer jy beplan om te ent — volgens die vereistes en tydlyn wat uiteengesit is. 📌 Onthou: Registreer betyds, maak seker jou diere se inligting is opgelaai, volg die vereistes, en gebruik slegs toepaslike geakkrediteerde entstof met die regte koue ketting. Gaan registreer hier: [www.bloutand.co.za](http://www.bloutand.co.za) #Bloutand #BKS #BekEnKlouseer #VeeBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Aug 2026
Hoe gaan Bloutand jou help om jou kudde te bestuur? - Nampo 2026 Met hulle bloutand tags kan jy maklik sien wanneer daar moeilikheid is met die beeste, waar hulle is en of almal steeds op die plaas is. https://bloutand.co.za/ #Bloutand #VeeMonitering #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
Hoe gaan RMIS se nuwe digitale platform jou vee se beweging naspeurbaar maak? By die RMIS "Traceability Showcase" verduidelik Dr. Phillip Oosthuizen hoe hierdie stelsel werk en waarom dit ’n groot stap vorentoe is vir alle veeboere in Suid-Afrika. Met data soos "Global Location Number" (GLN), GPS-koördinate, diere-ID en bewegingsdatum bring RMIS deursigtigheid en vertroue in die hele vleiswaardeketting. www.rmis.co.za #Bloutand #RMIS #Traceability #TraceabilityShowcase #SilverlakesFarmHotel #Veeboere #BoerMetTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Nov 2025
Is jy op soek na ’n slimmer manier om jou kudde te bestuur? Dylan van Bloutand vertel meer by NAMPO Alfa hoe hul gevorderde stelsel werk en hoe dit jou kan help om tyd te spaar en met gemoedsrus te boer. Vir meer inligting, kontak Dylan op 071 160 7514 of besoek hulle webtuiste: www.bloutand.co.za #Bloutand #CattleCounting #NampoAlfa2025 #Bothaville #KuddeBestuur #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Oct 2025
Moeg daarvoor om te raai of al jou beeste nog daar is? Bloutand is by Nampo Alfa dié jaar van 16–18 Oktober! Kom besoek hulle uitstalling, naby die Kynoch gebou, en sien self hoe hulle jou kan help om jou kudde eenvoudig en doeltreffend dop te hou. www.bloutand.co.za #Bloutand #NampoAlfa2025 #KuddeBestuur #BeesBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2025
Moet jy sukkel om jou kudde elke dag self te monitor? Bloutand wys by die FarmSpace Pro Tour hoe hulle Bluetooth-tegnologie jou kan help om jou kudde doeltreffend monitor! www.bloutand.co.za #Bloutand #FarmSpaceProTour #Beesboerdery #KuddeMonitering #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Oct 2025
Is jy moeg daarvoor om te wonder of jou beeste nog op die plaas is? Dylan van Bloutand vertel ons meer oor hoe hulle 'cattle counting' stelsel werk en watter waarde dit tot jou veeboerdery bring! www.bloutand.co.za Vir meer inligting, kontak Dylan: 071 160 7514 #Bloutand #CattleCounting #BeesBoerdery #Veemonitering #LandbouTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2025
Is jy moeg vir jou beeste wat gesteel word en hoe kan jy hulle effektiewelik "track"? Kom besoek Bloutand by NAMPO om meer uit te vind. www.bloutand.co.za #Bloutand #CattleTracking #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Bloutand is by NAMPO Bothaville 2025! Kom besoek ons stalletjie, speel ons 'Pin the tag on the target' speletjie en staan 'n kans om 50 Bloutand beesoorplaatjies én 'n Gateway te wen! Maak seker jy mis nie die geleentheid nie! www.bloutand.co.za #Bloutand #NAMPO2025 #WenMetBloutand #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 May 2025
Tel jou beeste op 'n afstand. Bloutand Cattle Counting, want elke bees tel. www.bloutand.co.za Juan Venter: 071 776 5931 #Bloutand #CattleTracking #Farmspace #OnsPraatBoer
14 Oct 2024
Sukkel jy om te weet of al jou beeste daar is, veral as hulle ver is? Help ons om Bloutand Cattle Tracking verder te ontwikkel en ontsluit die werklike waarde van jou kudde soos net jy weet hoe om te doen. www.bloutand.co.za JJ - 0662570309, Juan - 0726045120 #Bloutand #Farmspace #OnsPraatBoer
18 Aug 2024