Loading results…
Loading results…
Tagged #kroonstad
28 results
Hoe kan jy jou kunsmis rek? RegenR8 kombineer biochar en ’n mineraalkompleks om grondgesondheid, mineraalopname en mikrobiese lewe te ondersteun. https://regenr8.farm/ #RegenR8 #FSPT #ProTourKroonstad#Kroonstad #Aquagel #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Wat doen RegenR8? 00:40 – Die ontwikkeling van koolstofprodukte 01:07 – Hoe werk die RegenR8-korrel? 01:34 – Verbeterde mineraalopname en mikrobiese lewe 01:51 – Biochar en die mineraalkompleks 02:13 – Huisvesting vir grondmikrobes 02:55 – ’n Koste-effektiewe biochar-oplossing 03:17 – Volhoubare vervaardiging uit afvalhout 03:45 – Vulkaniese rots en spoorminerale 04:51 – Paramagnetisme in grond 05:52 – Resultate uit Wes-Kaapse proewe 06:37 – Langtermynvoordele in die grond 06:57 – Rek jou kunsmis en verbeter jou grond
22 Jul 2026
Hoekom is JAC se voertuie iets wat jy kan oorweeg om te koop vir jou boerdery? Brandstof verbruik is een van die groot voordele en hulle is ook besig om naam te maak in die motor bedryf. Braam wys ons wat hulle hier het by die FS Pro Tour op Kroonstad. https://jacmotors.co.za/ #JACMotors #Bakkies #Trokkies #FSProTour #Kroonstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jul 2026
Wil jy meer beheer hê oor die diesel verbruik in jou boerdery? FAMS het die perfekte brandstofinfrastruktuuroplossings wat werk vir enige boerdery. Werner en Lelani vertel on smeer by die FS Pro Tour hier op Kroonstad. https://www.fams.co.za/ #FAMS #Brandstofinfrastruktuuroplossings #FSProTour #Kroonstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jul 2026
Wat gebeur wanneer krag en beheer saamwerk? Valtrac is by FS Pro Tour Kroonstad met toerusting wat gebou is vir harde werk. Kom kyk hoe hul trekkers en implemente môre tydens die demonstrasies presteer. Kry jou kaartjie vandag by: https://farmspace-ticket.co.za/ Vir meer inligting gaan na: https://valtrac.co.za/ #Valtrac #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Kan 'n landboudrone die manier hoe jy boer verander? NWK bring hul landboudrones na FS Pro Tour Kroonstad vir 'n demonstrasie. Kom sien hoe hierdie tegnologie gebruik word om werk vinniger, meer doeltreffend en meer akkuraat af te handel. Gaan na https://farmspace-ticket.co.za/ om jou kaartjie te kry. Vir meer inligting gaan na: https://www.nwk.co.za/ #NWK #Agtech@NWK #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Hoekom is dit so belangrik om die regte toerusting te gebruik? Jones Masjiene bring hul pilmasjien na FS Pro Tour Kroonstad. Kom kyk hoe hierdie pilmasjien ontwerp is om doeltreffend en betroubaar te werk tydens more se demonstrasie. Kry jou kaartjie vandag by: https://farmspace-ticket.co.za/ Vir meer inligting gaan na: https://jonesmasjiene.co.za/ #JonesMasjiene #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Wat gebeur wanneer krag en tegnologie bymekaarkom? Inttrac Trading bring 'n demonstrasie na die FS Pro Tour wat wys waartoe moderne toerusting in die veld in staat is. Kom beleef die aksie op 15 Julie 2026 in Kroonstad. Kry jou kaartjie vandag by: https://farmspace-ticket.co.za/ Vir meer inligting gaan na: https://www.inttrac.com/ #InttracTrading #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Wat kan Horsch vir jou grondbewerking beteken? Ervaar die krag, akkuraatheid en werkverrigting tydens hul demonstrasie. By die FS Pro Tour in Kroonstad kry jy die geleentheid om Horsch se toerusting in werklike omstandighede te sien werk. Kry jou kaartjie by: https://farmspace-ticket.co.za/ Vir meer inligting gaan na: https://terratill.co.za/ #Horsch #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Hoe gaan 'n XAG-drone jou bespuitingsproses verander? NIK is deel van die FS Pro Tour Kroonstad en gaan twee XAG-drones tydens die demonstrasies in aksie wys. Moenie hierdie unieke vertoning misloop nie en kom beleef self hoe tegnologie boerdery na die volgende vlak neem. Kry jou kaartjie vandag by https://farmspace-ticket.co.za/ Vir meer inligting gaan na: https://nik.co.za/ #NIK #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Hoe kan FiMAKS jou voerverwerking verbeter? FiMAKS deur JBH Agri is by FS Pro Tour Kroonstad en gaan hul voerverwerkingstoerusting in aksie wys. Moenie hierdie demonstrasie misloop nie en sien self wat FiMAKS bied. Gaan na https://farmspace-ticket.co.za/ om jou kaartjie te kry! Vir meer inlgiting gaan na: https://jbhagri.co.za/ #FiMAKS #JBHAgri #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Hoe hou jy jou toerusting skoon en gereed vir die volgende taak? Kärcher is deel van die FS Pro Tour en bring hul bekende skoonmaaktoerusting na Kroonstad. Kom kyk hoe hul toerusting uitdagende take met gemak aanpak tydens die demonstrasie. Kry jou kaartjie vandag by: https://farmspace-ticket.co.za/ #Kärcher #FarmSpace #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Op soek na 'n voertuig wat enige uitdaging kan aanpak? Foton is deel van die FS Pro Tour Kroonstad en gaan hul voertuie tydens die demonstrasies ten toon stel. Maak seker jy mis nie hierdie vertoning more by Hoërskool Trio nie. Kry jou kaartjie vandag by: https://farmspace-ticket.co.za/ #FotonSA #FarmSpace #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Wat maak Merlo die regte keuse vir jou boerdery? Merlo is deel van die FS Pro Tour Kroonstad en gaan wys waarom hul TeleTrekkers wêreldwyd vertrou word. Kom beleef hul werkverrigting eerstehands tydens die demonstrasie more by Hoërskool Trio. Kry jou kaartjie by: https://farmspace-ticket.co.za/ Merlo at Forklifts NW #ForkliftsNW #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Wat bied Nashua vir boere? By die FS Pro Tour in Kroonstad kan jy kom uitvind hoe hulle jou boerdery foutloos laat funksioneer. Sien julle môre by Hoërskool Trio. Kry jou kaartjie vandag by: https://farmspace-ticket.co.za/ #Nashua #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Wat bring Massey Ferguson FS Pro Tour Kroonstad toe? Maak gereed vir indrukwekkende demonstrasies en sien Massey Ferguson se toerusting in aksie op 15 Julie 2026 by Hoërskool Trio, Kroonstad. Moenie hierdie vertoning misloop nie! Kry jou kaartjie vandag by: https://farmspace-ticket.co.za/ #MasseyFerguson #AGCO #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Wil jy sien hoe Fendt met implemente in die grond speel? Kom beleef Fendt se toerusting in aksie en sien self hoekom dié handelsmerk wêreldwyd bekend is vir sy tegnologie, werkverrigting en betroubaarheid. Moenie Fendt se demonstrasies op 15 Julie by Hoërskool Trio, Kroonstad misloop nie. Kry jou kaartjie by: https://farmapce-ticket.co.za/ #Fendt #AGCO #FarmSpace #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
NWK is oppad na Kroonstad! Van landbou-insette en meganisasie tot slim boerdery-oplossings – kom ontdek wat NWK alles vir jou plaas kan beteken. Besoek hulle by die FarmSpace Pro Tour op 15 Julie by Hoërskool Trio, Kroonstad, en gesels met die span. Wie weet, dalk is die oplossing waarna jy soek, net een gesprek weg. Kry jou kaartjies hier: https://farmspace-ticket.co.za/ Besoek hul webtuiste by https://www.nwk.co.za/ #NWK #Meganisasie #FSProTour #Kroonstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2026
Wat maak Merlo anders as die res? Kom vind self uit wanneer Forklifts NW hul indrukwekkende Merlo-reeks by die FarmSpace Pro Tour op 15 Julie by Hoërskool Trio, Kroonstad uitstal. Jy wil dit nie misloop nie! Kry jou kaartjies hier: https://farmspace-ticket.co.za/ Besoek hul webtuiste by https://forkliftsnw.com/ #Merlo #ForkliftsNW #VeeldoeligeMasjiene #FSProTour #Kroonstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2026
Ready to make farm work easier? ETEC's electric utility vehicles offer zero fuel costs, low maintenance and reliable performance for everyday farm tasks. Visit ETEC at FarmSpace ProTour Kroonstad on 15 July 2026 and see the range for yourself! Visit their website for more information: www.etec.co.za #ETEC #FSProTour2026 #Kroonstad #ElectricVehicles #FarmSpace #WeSpeakFarmer
10 Jul 2026
Is jy gereed om te sien hoe battery-aangedrewe mobiliteit jou boerdery kan verander? Kom maak 'n draai by Lekkewaan tydens FarmSpace ProTour Kroonstad en ontdek ons reeks elektriese voertuie wat ontwerp is om werk op die plaas makliker, stiller en meer doeltreffend te maak. Ons sien jou daar! Vir meer inligting, besoek ons webwerf: www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #FarmSpaceProTour #Kroonstad #BatteryAangedrewe #LandbouInnovasie #Boerdery #WerkSlim #ElektrieseMobiliteit #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2026