9:13
FarmspaceHoekom is dit so belangrik om die regte toerusting te gebruik?
Hoekom is dit so belangrik om die regte toerusting te gebruik? Jones Masjiene bring hul pilmasjien na FS Pro Tour Kroonstad. Kom kyk hoe hierdie pilmasjien ontwerp is om doeltreffend en betroubaar te werk tydens more se demonstrasie. Kry jou kaartjie vandag by: https://farmspace-ticket.co.za/ Vir meer inligting gaan na: https://jonesmasjiene.co.za/ #JonesMasjiene #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!