F
FarmspaceHoekom is JAC se bakkies iets wat jy kan oorweeg om te koop?
Hoekom is JAC se voertuie iets wat jy kan oorweeg om te koop vir jou boerdery? Brandstof verbruik is een van die groot voordele en hulle is ook besig om naam te maak in die motor bedryf. Braam wys ons wat hulle hier het by die FS Pro Tour op Kroonstad. https://jacmotors.co.za/ #JACMotors #Bakkies #Trokkies #FSProTour #Kroonstad #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!